Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Sekororo Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Sekororo Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sekororo Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Sekororo Hospital

Vanaf
R8 700
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons, Limpopo

Die Shiduli Private Game Lodge is in die Karongwe Wildreservaat geleë waar die Groot 5 te sien is. Die lodge spog met swier en elegansie, maar straal terselfdertyd warmte en gasvryheid uit. Verblyf is beskikbaar ...

Vanaf
R11 280
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Limpopo

Karongwe River Lodge bied verblyf met etes ingesluit aan die rivieroewer in die Karongwe Privaat Wildreservaat van 9000 hektaar. Die lodge het 11 individuele, ruim suites met dubbel- of enkelbeddens, en en suite-ba...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vallei van die Olifante, Limpopo

Mafefe Camp is hoog in die noordelike Drakensberge en kan slegs met 'n 4x4 bereik word. Dit is die ideale verblyf vir gaste wat 4x4-ekspedisies onderneem, maar ook vir gaste wat lief is vir voetslaan en bergfietsry....

Vanaf
R16 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Limpopo

Becks Safari Lodge bied verblyf wat alles insluit met 'n uitsig oor die Makhutsi-rivier in die Karongwe Wildreservaat. Dié eksklusiewe lodge bied 'n rustige wegbreek van die stadsgeraas. Becks Safari Lodge het 11...

Vanaf
R13 080
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Limpopo

Kuname River Lodge is 'n klein ekslusiewe safari lodge in ongeveer 9000-hektaar se ongerepte bosveld, in die Karongwe Privaat Wildreservaat. Alle etes word by verblyf ingesluit. Die verblyf bied 4 luukse suites, 1...

Vanaf
R5 500
per nag, vir 12 mense
Wildsplaas in Vallei van die Olifante, Limpopo

Makgokolo Wildreservaat bied bekostigbare akkommodasie op 'n privaat wildplaas tussen Hoedspruit en Tzaneen, voorwaar 'n unieke bestemming met genoeg plek vir die hele gesin! Hierdie lieflike lodge het 5 slaapkame...

Vanaf
R8 840
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons, Limpopo

Hierdie lodge is geleë op die oewer van die Kuvyename-rivier, met die majestueuse Drakensberge in die agtergrond - 'n droom bestemming. Die ongetemde wilddernis en ongelooflike natuurlewe van Afrika sal enige ieman...

Vanaf
R9 340
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons, Limpopo

Chisomo Safari Camp bied verblyf wat alle etes insluit in die Groot Vyf Karongwe Wildreservaat in Limpopo. Die lodge bied 'n egte safari-ervaring en fynproewerskos. Verblyf is beskikbaar in 22 luukse glanskamp-ten...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kruger tot Canyons, Limpopo

Malilule Safaris is 'n luukse selfsorg-lodge in die Afrika-bosveld op die rivier-oewer naby Hoedspruit. Die lodge is ideaal vir gesinne met kinders of 'n paartjie. Verblyf word in 5 individuele grasdak-chalets geb...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 600
R1 820
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons, Limpopo

Shikwari Game Reserve bied 2 verblyftipes in 2 kampe op 'n 200 ha perseel naby die Krugerwildtuin en die Panorama. Die wildreservaat is onder die platorand. Geniet majestieuse uitsigte op die berge, die rustige atmo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 569 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za