Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Seshego Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Seshego Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Seshego Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Seshego Hospital

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Polokwane, Laboria

St Marco Estate bied akkommodasie, 'n trou-venue met 'n kapel en pragtige tuine om jou geleentheid besonder spesiaal te maak. Ons is minder as 6 km van die Polokwane Internasionale Lughawe af geleë. Akkommodasie-...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Polokwane, Limpopo

Vido Lodge and Conference Centre Plot 78 is op 'n 7,3 hektaar-plot, langs die R521 / Dendron-weg geleë. Dis net 10 km van die Polokwane SSK af. Gaste kan talle besienswaardighede in die middestad geniet. Die lodge...

Vanaf
R220
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Polokwane, Annadale

Igloo Inn is in die hartjie van Polokwane geleë en dit bied skoon, veilige en rustige akkommodasie. Dit is ideaal vir 'n vakansie of oornagplek as jy net hier deurry. Igloo Inn bied unieke en bekostigbare akkommoda...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Polokwane, Limpopo

Biddy en Gerhard nooi jou uit om te kom kers opsteek by Affordable Self-catering Overnight Accommodation. Dit is in 'n lieflike tuin geleë en ideaal vir besoekers wat deur Polokwane reis of kom inkopies doen. Ger...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Polokwane, Limpopo

Avotree is bekoorlike eenhede en bied gerieflike verblyf in Polokwane. Dié stad bied verskeie avontuurdoendinge, dierparke, sportstadions en historiese trekpleisters. Dié instansie bied 2 kamers met aparte ingang...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR500
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eduanpark, Limpopo

Magnolia Gaste Eenheid is in 'n stil voorstad van Polokwane geleë. Die dorp bied verskeie doendinge vir avontuurlustiges, diereparke en sportlokale en word ook as Suid-Afrika se beste jagbestemming beskou. Die Mag...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hospital Park, Limpopo

Mavuta Manor is 'n elegante gastehuis wat geleë is in die hart van Polokwane se kernsakegebied. Sy sentrale ligging maak dit maklik toeganklik tot alle winkelsentrums, banke en nasionale roetes uit Polokwane wat le...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Polokwane, Limpopo

53 on Pretorius bied bekostigbare oornagverblyf in Polokwane. Die huis is ideaal geleë naby skole, hospitale, restaurante en winkelsentrums. Die gastehuis bied verblyf in 'n gastekamer met 'n privaat ingang. Die ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hospital Park, Limpopo

Vido Lodge and Conference Centre is naby die middestad van Polokwane, Mediclinic, die Provinsiale Hospitaal, die immergewilde Mall of the North en die Savanna-winkelsentrum geleë. Dis ook net 8 km vanaf Meropa Casi...

Vanaf
R875
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hospital Park, Limpopo

Devenish Guest House is 'n ouderwetse gastehuis in die stad, Polokwane. Ons bied gerieflike akkommodasie en hartlike gasvryheid aan ons gaste. Akkommodasie word aangebied in 2 eenhede wat geskik is vir 'n gesin va...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 274 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za