Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Settlers Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Settlers Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Settlers Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Settlers Hospital

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

8A Grahamstown is 'n luukse en ruim gastehuis, ideaal geleë in Grahamstad. Nog nooit was die term "luuks" so gepas nie. Die gastehuis is professioneel ontwerp en versier om vir jou 'n luukse en huislike akkommodasi...

Vanaf
R3 540
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Grahamstad, Oos-Kaap

21 St Aidens is 'n selfsorghuis in die pragtige dorp Grahamstad. Dié vakansiehuis is 1 km vanaf Rhodes Universiteit, St Andrews College en ander geriewe. Die huis het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkam...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Grahamstad, Oos-Kaap

Cornerstone Manor is 'n pragtige tuiste in die hartjie van Grahamstad. Dit is 'n huis uit die middel van die negentiende eeu en word besit deur Brad en Barbara Coward. Die huis en stalle het in 2015 dramatiese resto...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

Jenny's Guest House is ideaal geleë in Grahamstad, Makhanda en bied verblyf aan oordeelkundige reisigers. Dis naby St Andrew's College, Diocesan School for Girls, Kingswood College en Rhoses Universiteit. Verblyf...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

Belvedere B&B bied B&B- of selfsorg-akkommodasie in 'n stil en rustige woonbuurt in Grahamstad. Belvedere is na aan die skole en Rhodes Universiteit, en net 2 km of 4 minute se ry van die middedorp af. Die kothuis ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grahamstad, Sondagsriviervallei

Welkom by 11 Worcester-On-Durban. Ons bied gastehuis- en selfsorg-akkommodasie in Westhill, naby Grahamstad se middedorp. Die oorspronklike woning in 'n Victoriaanse Gotiese styl, "Mayfield", ongeveer gebou in 1860,...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Grahamstad, Oos-Kaap

AppleBee Guest Cottages is geleë in 'n stil, gegoede omgewing in Grahamstad, net 100 m vanaf St Andrew Laerskool, 700 m vanaf St Andrew's College en DSG, en 1,2 km van Rhodes Universiteit af. Die kothuis is versi...

Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

30 on Oatlands bied gerieflike, sakpas-akkommodasie in Oatlands, 'n voorstad van Grahamstad wat besonder ryk is aan eikebome. Die gastehuis is loopafstand vanaf verskeie plaaslike besienswaardighede in die studented...

Vanaf
R593
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Grahamstad, Oos-Kaap

41 Oatlands bied 2 selfsorgopsies in die hartjie van die lowerryke Oatlands in Grahamstad bied. Die huis is naby DSG, St Andrews en Kingswood, Rhodes Universiteit en die middedorp. 41 Oatlands bied slaapplek vir 7 ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grahamstad, Oos-Kaap

Acorn Cottage Bed and Breakfast bied B&B en selfsorgverblyf in Grahamstad, in die hartjie van die grensboerkontrei. Dit is ideaal vir besoekers wat hierdie wonderlike omgewing wil verken. Gaste het 'n keuse van 4 g...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 340 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za