Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Shamwari Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Shamwari Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Shamwari Game Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Shamwari Game Reserve

20% af Aanbod!
VanafR27 000
R21 600
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Shamwari Eagles Crag bied verblyf wat alles insluit in die Shamwari Privaat Wildreservaat. Die reservaat huisves die Groot 5, is malaria-vry en is in die Oos-Kaap van Suid-Afrika geleë. Verblyf by die luukse Shamw...

Vanaf
R2 820
per nag, vir 2 mense
Lodge in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Ikwanitsha Lodge is 'n uur se ry vanaf Port Elizabeth en naby die Addo Olifant Nasionale Park, Shamwari Wildreservaat en ander privaat reservate. Dis op 'n 300 ha-perseel met sebras, volstruise en verskeie boksoorte...

20% af Aanbod!
VanafR24 000
R19 200
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Shamwari Long Lee Manor bied Edwardiaanse styl-verblyf wat alles insluit in Shamwari Privaat Wildreservaat. Die reservaat is die tuiste van die Groot 5 en is in 'n malaria-vrye gebied in die Oos-Kaap. Verblyf word...

Vanaf
R9 800
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Shamwari Explorer Camp bied tentverblyf wat alles insluit in die Shamwari Privaaat Wildreservaat in die Oos-Kaap. Dié reservaat is die tuiste van Afrika se Groot 5 en dis malaria-vry. Dié avontuurkamp bied 'n out...

20% af Aanbod!
Vanaf
R18 400
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Shamwari Riverdene is 'n gesinsvriendelike oord op die Shamwari Private Game Reserve met alles ingesluit. Dié oord is die tuiste vir Afrika se Groot 5, malariavry en in die Oos-Kaap geleë. Verblyf by Shamwari Riv...

Vanaf
R7 960
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Amakhala Quatermain's Camp is in 'n beskutte vallei in die Addo-omgewing geleë. Dié toegeruste, ongekunstelde tentverblyf skuil tussen rantjies wat toegerank is met subtropiese plante. Dit is gemáák vir vakansie...

20% af Aanbod!
Vanaf
R16 800
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Shamwari Sarili bied verblyf wat alles insluit in die Shamwari Privaat Wildreservaat. Die reservaat in die Oos-Kaap is die tuiste van Afrika se Groot 5 en dis 'n malaria-vrye omgewing. Verblyf by Shamwari Sarili b...

Vanaf
R7 960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Carnarvon Dale is 'n kleinerige 3-ster-lodge wat deur die eienaar bestuur word en in die Amakhala Wildreservaat-area geleë is. Hierdie lodge is taamlik eksklusief en bied slaapplek aan slegs 4 gaste. Gaste het 'n...

20% af Aanbod!
Vanaf
R18 400
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Shamwari Lobengula bied verblyf wat alles insluit en is in die Shamwari Privaat Wildreservaat in die Oos-Kaap. Dié reservaat is die tuiste van Afrika se Groot 5 en is malaria-vry. Verblyf by Shamwari Lobengula bes...

Vanaf
R5 950
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Kwantu Private Game Reserve is in die Oos-Kaap se skaapboergemeenskap, Sidbury, geleë is. Dié wild-lodge bied verskeie verblyfopsies. Daar is 4 lodges, genaamd Pollard Inn, Elephant Ridge, Lions View Villa en Lux...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 749 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za