Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Siloam Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Siloam Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Siloam Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Siloam Hospital

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Makhado, Limpopo

Levubu Junction is op die R524 tussen Louis Trichardt en Thohoyandou geleë en bied bekostigbare en veilige verblyf in die lowerryke Levubu-vallei. Dis ideaal vir diegene wat die omgewing wil verken of net wil oorna...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Levubu, Makhado

Lalani Lodge bied billike verblyf in 'n prentjiemooi vallei 45 km vanaf Louis Trichardt in Limpopo. Die plaas 'n rustige wegbreek in die middel van asemrowende natuurskoon met 'n fantastiese uitsig op die Soutpansbe...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R935
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Makhado, Limpopo

The Plaas Guest House is op 'n vreedsame plaas in 'n lowerryke vallei tussen die Soutpansberge se voorheuwels. Daar is 4 en suite-slaapkamers met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 3 en sui...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Lodge in Limpopo

Fundudzi Cultural Camp is in die hartjie van die tradisionele Venda-omgewing aan die voet van die Luanameberge geleë. Dit is net bo die dorpie Mukumbani wat die ideale bestemming is as jy die streek se heilige plek...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Makhado, Limpopo

Softwaters Farm is teen die Soutpansbergreeks geleë, aan die voet van die Luondo-berg. Dit is ongeveer 26 km oos van Louis Trichardt af, en 110 km wes vanaf die Krugerwildtuin se Punda Maria-hek. Softwaters is 'n ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Makhado, Soutpansberge

Misty Mountains is 'n plaashuis is in die pragtige Soutpansberge van die Limpopoprovinsie. Die skilderagtige berge en groot plantasies wat in die verte uitstrek, skep 'n asemrowende agtergrond. Die instansie het 5 ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Louis Trichardt, Makhado

Wildnut Lodge en Game Farm is slegs 12 km buite Louis Trichardt gelee en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir ’n groep vriende of 'n gesin wat saam reis. Die laaste gedeelte van die roete na die eiendom op 'n pla...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Limpopo

Hippo Park Lodge bied gerieflike kamers naby Makhado. Elke kamer het lugversorging, 'n privaat badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Ontbyt word in die eetkamer bedien e...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Makhado, Soutpansberge

Hierdie rustige plek in die Soutpansberge, in Limpopo, bied 'n romantiese wegbreek vir 2, 'n verruklike familiekothuis vir 4 en 'n afgesonderde kampplek. Die plaas is die perfekte oornagplek op pad na Beitbrug, Mapu...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Makhado, Soutpansberge

Is jy op soek na akkommodasie in Louis Trichardt? Mount Azimbo Lodge (gastehuis en B&B) is geleë in Limpopo, 12 km noord van Louis Trichardt (Makhado). Jy kan in die gastehuis bly of in 'n selfsorgkothuis. Beleef ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 97 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za