Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Skukuza Airport besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Skukuza Airport.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Skukuza Airport akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Skukuza Airport

Vanaf
R1 810
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hazyview, Mpumalanga

Sanbonani Hotel is 'n eksklusiewe hotel in Hazyview, 'n plaasdorpie wat bekend is vir sy maklike toegang tot die Panoramaroete. Die dorp bied talle doendinge, soos Zipline, riviervlotvaart, warmlugballonvlugte en ku...

Vanaf
R2 660
per nag, vir 2 mense
Lodge in Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga

Nkambeni Safari Camp is 'n gerieflike, bekostigbare kamp in 'n privaat gedeelte van die Groter Krugerwildtuin. Dié kamp bied billike tariewe en gaste kan kies tussen opsies wat etes en wildritte insluit. Dit is nat...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hazyview, Mpumalanga

Kiaat Bungalows is ideaal geleë, op 'n plaas in die Sabievallei langs die Sabierivier. Hierdie pragtige, stil natuurplekkie is 'n absolute paradys vir voëlkykers. Verblyf word aangebied in 3 volledig toegeruste p...

Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Hazyview, Mpumalanga

Kiaat Karavan Park is in Hazyview sowat 8 km van die Krugerwildtuin se Phabeni-hek af. Dis ook slegs 35 km vanaf die Paul Krugerhek en 21 km van die Numbi-hek af. Gaste kan oornag voordat hulle die Kruger besoek of ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hazyview, Mpumalanga

Hazyhaven Guest House is Hazyview in Mpumalanga geleë, 'n area wat welbekend is vir pragtige roetes, voetslaan en ikoniese besienswaardighede, soos The Elephant Whispers, Skyway Trails, en Perry’s Bridge Reptielp...

Vanaf
R2 908
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hazyview, Mpumalanga

Shalati Kruger Lodge is in 'n inheemse bos op die suidelike grens van die Manyeleti Wildreservaat en die Krugerwildtuin. Dié lodge bied 14 luukse permatente wat op houtdekke verhewe is. Die tente het lugversorging...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hazyview, Mpumalanga

Shingalana Guest House is in Hazyview geleë en het maklike toegang tot die toweragtige Panorama-roete en die Krugerwildtuin. Hazyview is dalk nie baie groot nie, maar die verskeidenheid buitelug- en avontuur-doendi...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hazyview, Mpumalanga

Woodlands Guest House is in 'n rustige woonbuurt. Woodlands is 'n groot en ruim eiendom in 'n sub-tropiese ontwerperstuin. Verblyf word in 2 Gesin-suites, 1 Aloe Executive-suite, 1 Heritage Luxury-kamer en 3 2-Enk...

Vanaf
R2 190
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hazyview, Mpumalanga

Blue Jay Lodge bied B&B- en selfsorgverblyf in Hazyview. Die lodge is die ideale basis om die omliggende besienswaardighede te verken en dit is 10,4 km vanaf die Phabeni-hek van die Krugerwildtuin. Verblyf is besk...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hazyview, Mpumalanga

Gannet Place is 'n pragtige gastehuis in een van Hazyview in Mpumalanga se stil woonbuurte. Hazyview is sentraal geleë in Mpumalanga wat dit maklik maak om by die vernaamste besienswaardighede soos die Krugerwildtu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 937 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]