Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Skukuza Airport besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Skukuza Airport.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Skukuza Airport akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Skukuza Airport

Vanaf
R1 570
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hazyview, Mpumalanga

Bubezi Guesthouse bied B&B in Hazyview. Dié gastehuis is ideal vir mense wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie op pad na die Krugerwildtuin of belangstel in die doendinge en besienswaardighede in die omgewi...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hazyview, Mpumalanga

Tatenda Guesthouse is in die hartjie van Hazyview se residensiële area geleë. Die gastehuis is net 10 minute se ry vanaf die Kruger Nasionale Wildtuin se Phabeni-hek en is baie sentraal geleë vir besoekers aan di...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hazyview, Mpumalanga

Kruger Park Lodge is in 'n veilige wildlandgoed op die Panoramaroete van die Laeveld in Hazyview in Mpumalanga geleë. Dit is net 'n paar minute se ry van die Krugerwildtuin af. Al 3 chalets weerspieël hulle onder...

Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hazyview, Mpumalanga

Amilalu lê langs die 8ste skoonveld van Kruger Park Lodge, 'n luukse 4-ster RCI gholf- en natuurlewe-oord aan die oewers van die Sabierivier in Hazyview. Dit is net 10 minute se ry na die Kruger Nasionale Park en d...

Vanaf
R3 355
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hazyview, Mpumalanga

Kruger Park Lodge ITR01 is 'n lieflike grasdak-selfsorghuis met slaapplek vir tot 6 gaste in Hazyview en bied 'n uitsig oor die sewende putjie van die Gary Player-gholfbaan. Die huis het muskietgaas voor die venst...

Vanaf
R2 490
per nag (plek vir 6)
Lodge in Hazyview, Mpumalanga

Zazu Lodge, Kruger Park Lodge IKZ2 is 'n selfsorg-lodge op die Kruger Park Lodge Golf Estate in Hazyview. Dié grasdak-villa bied slaapplek aan 6 gaste en die landgoed spog met 'n 9 putjie-gholfbaan wat deur Gary Pl...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hazyview, Mpumalanga

Legend Safaris - Kruger Park Lodge 257A is in die bekroonde Kruger Park Lodge Gholflandgoed geleë en bied gerieflike verblyf in 'n privaat selfsorg-eenheid met 3 slaapkamers. Die landgoed is aan die oewer van die S...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Hazyview, Mpumalanga

Kruger Park Lodge 275 is 'n lieflike drieslaapkamer-grasdaklodge in die Kruger Park Lodge in Hazyview. Kruger Park Lodge 275 bied Bosveldverblyf naby die Sabierivier en is ideaal as jy die Krugerwildtuin wil besoek ...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hazyview, Mpumalanga

Kruger Park Lodge is buite die Kruger Nasionale Park, 10 km vanaf die Phabeni-hek, teen die rustige oewers van die Sabie-rivier in Hazyview, Mpumalanga geleë. Verblyf word in 3 slaapkamers en 2 badkamers gebied en...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hazyview, Mpumalanga

Kruger Park Lodge Chalet 226A is 'n selfsorg-chalet met 3 slaapkamers in privaat besit. Dié luukse chalet het 2 verdiepings en is volledig gemeubeleer. Dis op 'n RCI-gholflandgoed in Hazyview geleë. Shongwe Ing...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 937 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]