Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Skukuza Airport besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Skukuza Airport.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Skukuza Airport akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Skukuza Airport

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 460
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Marloth Getaway is 'n selfsorghuis in Marloth Park, 'n natuurbewarea waar wilde diere vrylik tussen die eiendomme beweeg. Die kothuis bied slaapplek vir 6 gaste en daar is 2 kamers en 'n solderkamer met 2 badkamers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Butterfly House is 'n stil, rustige en volledig toegeruste selfsorghuis in Marloth Park en is slegs 15 minute se stap vanaf die Krokodilrivier. Ons het baie interessante wildspesies soos koedoes, sebras, kameelperde...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Escape @ Butterfly is 'n selfsorg-grasdakhuis in die gewilde Marloth Park Bewarea net buite die Krugerwildtuin. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar jy kan ...

Vanaf
R2 950
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Penny Lane is 'n selfsorg-gastehuis in Marloth Park. Hier loop diere nog vry rond en wei sommer rondom die huis. Ons bied die ideale wegbreek vir diegene wat die pragtige natuurskoon en volop wild wil geniet. Die hu...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R765
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Mongoose Bush House is 'n selfsorghuis in Marlothpark. Dié park en vakansiedorp beslaan 3000 hektaar en is op die suidelike grens van die Krugerwildtuin tussen Malelane en Komatipoort geleë. Dis net 20 minute vana...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Vuurvliegie is in die Marloth Park-bewararea geleë en grens aan die Krokodilrivier en die suidelike deel van die Krugerwildtuin. Dié oopplan-grasdakboomhuis het slaapplek vir 2 persone. Vuurvliegie het 'n oopplan...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Shangri-la @ Kruger is 'n pragtige selfsorghuis in Marlothpark, 'n bewarea aan die oewer van die Krokodilrivier. Die dorp is 'n kort entjie se ry van die Krugerwildtuin af. Verblyf is beskikbaar vir tot 8 gaste en ...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Owl House Marloth Park is 'n afgeleë en privaat selfsorghuis op 4 erwe in Marlothpark. Dis aan die oewer van die Krokodilrivier tussen Malelane en Komatipoort op die N4-hoofweg en Marlothpark is 'n wildbewarea en v...

Vanaf
R4 200
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Shebeth Self-catering is 'n vakansiehuis in die Marlothpark wildbewaararea. Die dorp grens aan die Krugerwildtuin en is sowat 22 km vanaf die Krokodilbrug-ingang na die Krugerwildtuin. Die perseel het slaapplek vir...

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 360
R1 888
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Visarend's Roep is in Marlothpark, 'n 30 ha-wildreservaat en -vakansiedorp aan die oewer van die Krokodilrivier. Dit grens aan die suide van die Krugerwildtuin en is tussen Malelane en Komatipoort. Die huis bied s...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Kruger KayaLakho bied 'n rustige toevlugoord in die ongerepte bosveld van Marlothpark, 'n wildbewarea en vakansiedorp aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dit is 'n bekende oornagstop vir toeriste onderwe...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 800
R1 530
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Bushveld Paradise bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike grasdakhuis in Marlothpark. Marlothpark is 'n wildbewarea op die Krugerwildtuin se suidelike grens. 'n Heining skei die Krugerwildtuin van Marlothpark...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Adventure Bush House is 'n dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis in Marloth Park, 'n wildreservaat wat reg teen die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë is. Die dorp spog met vier van die Groot 5 asook vryl...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Pheasant's Crest is in Marlothpark, net suid van die Krugerwildtuin en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is binne bereik van verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Di...

SPAAR 30%
VanafR1 300
R910
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Marlothpark, Mpumalanga

Bushwise Safari Lodge bied die beste van Afrika in een lodge en is een van die min instansies in Marlothpark wat reg op die oewer van die Krokodilrivier geleë is, met 'n pragtige uitsig oor die rivier en die Kruger...

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
B&B in Hazyview, Mpumalanga

Thulamela Bed and Breakfast word deur die eienaar bestuur en beskik oor 6 houtkothuise met slaapplek vir 2, houtdekke en 'n spa-bad. Dis in 'n natuurlike bos met wild wat vry rondwei. 'n Kontantkroegie is in elke ka...

Vanaf
R1 599
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Phepuka Lodge is naby die hoofrivierpad geleë en word gereeld deur sebras, kameelperde, koedoes, bosbokke, impalas, vlakvarke, gekolde muskeljaatkatte, muishonde en baie ander diere besoek. Dis die ideale plek om w...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Lidvubu Lodge is 'n rustieke lodge in Marlothpark en bied die perfekte verblyf vir gesinne en vriende wat die natuur geniet. Dis 100 m vanaf die Krokodilrivier wat die grens vorm tussen die Krugerwildtuin en Marloth...

Vanaf
R3 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Honey Badger Safari House is 'n selfsorgvakansiehuis in Marloth Park, 'n wildbewaringsgebied van 3000 hektaar en 'n vakansiedorp aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin tussen Malelane en Komatipoort. Dié d...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Migrate Bush is in die ongerepte bos naby die suidelike punt van die Krugerwildtuin in Marlothpark geleë. Dit het 'n unieke atmosfeer met al die luukshede om gerieflike en onvergeetlike verblyf in die bos te versek...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 81 tot 100 van 935 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]