Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Sodwana Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Sodwana Bay.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sodwana Bay akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Sodwana Bay

Vanaf
R1 670
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sodwanabaai, Olifantkus

Mseni Lodge is binne die Isimangaliso Wetland Park, sowat 5 minute se ry vanaf Isimangaliso se hoofhek. Ons chalets is so ontwerp dat dit met die duinwoude en ongerepte natuur saamsmelt. Verblyf is word aangebied m...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sodwanabaai, Olifantkus

Sodwana Bay Lodge skuil agter die hoogste plantbegroeide sandduine in die wêreld en is sowat 5 km van die see af in die hartjie van Maputaland geleë. Die lodge is noukeurig ontwerp om die ongekunstelde, omgewingsv...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sodwanabaai, Qondwane

Phumulani Lodge and Campsites is aan die Noordkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit is tussen die natuurreservaat en die asemrowende duik- en visvangwaters van Sodwana en die lodge is omtrent 4 km van Sodwanabaai af en ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sodwanabaai, Olifantkus

Sodwana Beach House is 'n selfsorgvakansiehuis, wat in die buitewyke van Sodwanabaai se reservaat geleë is. Die huis is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf, weg van die stad. Daar is 2 eenhed...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sodwanabaai, Qondwane

Inkwazi Beach Camp is selfsorgverblyf en 'n kampplek. Daar is ten volle toegeruste kombuisies met yskaste en vrieskaste vir elke hut. Braaigeriewe, 'n boma vir kampvure en 'n aparte sitkamer is beskikbaar. Die koth...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sodwanabaai, Qondwane

Sodwana View Holiday Homes is net 6,8 km van die strand af. Indien jy rus en vrede nodig het om af te skakel, sal jy definitief hier tuis voel! Hier kan jy lekker in die sitkamer ontspan en uitkyk oor die Ngoboselen...

14% af Aanbod!
VanafR600
R514
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sodwanabaai, Qondwane

SeaXplore Lodge and Dive Center is in Sodwanabaai en is deel van 'n wêreld-erfenisgebied bekend vir sy mooi natuurskoon, die Groot 5 en uitsonderlike duik-geleenthede. Dit is naby die strand en 50 km van die naaste...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Oord in Sodwanabaai, Olifantkus

Vis-Agie Resort is 'n visvang- en duikoord in Sodwanabaai wat voorsiening maak vir plaaslike en internasionale toeriste. Die lodge bied gerieflike akkommodasie in 14 hutte, 2 tweeslaapkamerhuisies en 'n drieslaapkam...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sodwanabaai, Qondwane

Magicseaweed Backpackers and Travellers Inn is in die landelike omgewing van Sodwanabaai, in die hartjie van Zululand in KwaZulu-Natal, geleë. Gaste kan die strand met 'n verskeidenheid doendinge soos duik, snorkel...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Sodwanabaai, Qondwane

Natural Moments Bush Camp & Diving bied hutte asook kampplek vir akkommodasie. Dis naby aan die bekende Sodwanabaai en is perfek vir gaste wat op soek is na 'n prettige plek vir vakansie met rustieke akkommodasie. D...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 246 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za