Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Somerset Mall besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Somerset Mall.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Somerset Mall akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Somerset Mall

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Somerset Links Business Apartment is 'n moderne selfsorgwoonstel wat smaakvol ingerig is en oor al die geriewe beskik wat jy nodig het vir genotvolle verblyf. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegang...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Wes, Wes-Kaap

KhashaMongo Gastehuis is in Somerset-Wes en bied verblyf met 'n asemrowende uitsig op die Hottentots-Hollandberge. Eienaars Chantal en Robby Langer vermaak hul gaste met hartlike gasvryheid. Die naam Khasha Mongo i...

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

In die hartjie van die Helderberg-kom! Khayalenie is uniek geleë in Somerset-Wes teen die asemrowende agtergrond van die Helderberge. Dis die perfekte basis vanwaar Kaapstad, die Kaapse Wynlande, Walviskus en die r...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Bethesda Apartment is ’n eenheid op die eienaar se perseel in Somerset-Wes. Die perseeel is slegs 4 km vanaf Somerset Mall. Dié gemeubileerde eenheid het ’n privaat ingang en 1 slaapkamer. Die kamer het ’n d...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

40 Winks Accommodation (Somerset-Wes) is in die skilderagtige Somerset-Wes geleë, ver van die stad se gejaag af en is die ideale plek vanwaar gaste die Wes-Kaap kan verken en verskeie besienswaardighede kan geniet....

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

28 Summers is 'n eenheid vas aan die hoofhuis in Somerset-Wes, 'n prentjiemooi dorp tussen berge en wingerde met uitsigte oor die nabye kobaltblou see en sandstrande. Dié eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 2 ...

Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Somer Place B&B bied B&B-verblyf en is in Somerset-Wes geleë. Dié gaste huis is sowat 10 tot 15 minute se ry vanaf Somerset Mall, Cheetah Outreach, Strand Gholfklub en die strand. Somer Place B&B beskik oor 6 sla...

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Sun Cottage is ideaal geleë in die prentjiemooi dorp Somerset-Wes in die Wes-Kaap. Hierdie dorp is omring deur die Hottentots-Holland Bergreeks en grens aan Stellenbosch se wynlande aan die eenkant en die sanderige...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

A Smart Stay Self-catering Apartments is in 'n stil straat in Somerset Ridge geleë. Dit is net 3 minute vanaf Somerset-Wes se middedorp met verskeie restaurante, kafees, kroeë, wynkelders en Somerset Mall. Die woo...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Erica Palm Apartments bied selfsorgverblyf in die lowerryke voorstad Westridge in Somerset-Wes. Die instansie is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n plek vanwaar die omliggende besienswaardighede verken kan word. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5683 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za