Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy South African Astronomical Observatory besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby South African Astronomical Observatory.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van South African Astronomical Observatory akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby South African Astronomical Observatory

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Ouma Jossie se Huis is is 'n selfsorg-plaashuis op 'n werkende plaas, 32 km van Sutherland op die Claviniapad (R354). Dit kan 'n totaal van 12 gaste akkommodeer, wat dit ideaal maak vir gesinne, vriende of groepe. D...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Middelfontein Farm bied selfsorgverblyf op 'n rustige werkende plaas sowat 1,3 km buite Sutherland. Hier kan gaste egte Karoo-gasvryheid geniet. Verblyf word gebied in 2 selfsorghuise, naamlik Fontein en Fonteintji...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Andromeda Gastehuis is in Sutherland in die Noord-Kaap geleë en bied die perfekte wegbreek vir groot gesinne of vriendegroepe wat op soek is na gemaklike verblyf ver van die geraas en gemaal van die stad. Hierdie ...

Vanaf
R1 980
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Venus Selfsorg is geleë in Sutherland en bied heerlike en gerieflike selfsorgverblyf vir 6 mense. Die huis het 3 slaapkamers en beddegoed en handoeke word verskaf. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed asook 'n pri...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sutherland, Noord-Kaap

Hierdie Karoo-styl huis het 4 slaapkamers met badkamers en is geskik vir 'n groep, 'n gesin of vriende wat die hele huis wil huur vir 'n selfsorgwegbreek. Ons bied ook 'n B&B-opsie as jy dit so verkies, en dan sit o...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sutherland, Noord-Kaap

Kambro Kind Guesthouse bied Karoo-gasvryheid in Sutherland, 'n area wat bekend is vir sy staproets, voëlkykgeleenthede en sterreprag. Dit is die perfekte plek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie ver van die s...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

The Velvet Olive is geleë in Sutherland in die Noord-Kaap. The Velvet Olive bestaan uit 2 eenhede, 'n kothuis en die hoofhuis. Albei is ten volle toegerus en kan altesaam 10 gaste akkommodeer. Die hoofhuis het 3 ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sutherland, Noord-Kaap

The Jupiter is 'n gastehuis in Sutherland in die Noord-Kaap. Die gastehuis is ideaal vir groepe, gesinne of vriende wat op soek is na gerieflike akkommodasie en is veral gewild gedurende die winter wanneer dit soms ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Lepel Lê is in die klein dorpie Sutherland geleë wat bekend is vir sy oop en helder hemelruim. Dit is die ideale plekkie om weg te breek. Die lug is vars en daar is 'n definitiewe kans vir sneeu in die winter. On...

20% af Aanbod!
VanafR840
R672
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Perlman House bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike, geskiedkundige huis in Sutherland. Die huis is een van die oudste geboue in die dorp en is sowat 140 jaar oud. Die verblyf is sentraal geleë. Verblyf word i...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 94 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za