Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy South African College High School (SACS) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby South African College High School (SACS).

Ons bied 'n wye verskeidenheid van South African College High School (SACS) akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby South African College High School (SACS)

Vanaf
R1 425
per nag, vir 2 mense
B&B in Rondebosch, Wes-Kaap

Newlands Guest House is in 'n rustige straat in Newlands teen die oostelike kant van Tafelberg. Ons spasie is 'n oase van kalm met ons rustige tuin en swembadarea. As jy 'n wegbreek kort van die buitewêreld, kan jy...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nuweland, Wes-Kaap

Newlands Garden Cottage/Suite bied 1 selfsorg-tuinkothuis en 1 gastesuite op die eienaar se perseel in Nuweland. Dit is ideaal geleë, 500 m vanaf die gewilde natuurwandelings in die Nuwelandwoud, minder as 2 km van...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nuweland, Wes-Kaap

Newlands Flatlet is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se eiendom. Dis in die lowerryke Nuweland, 'n voorstad van Kaapstad, geleë. Die eiendom is ideaal naby Nuweland Rugby- en Krieketstadions geleë. Die eenheid ...

Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Nuweland, Wes-Kaap

Claramay is in Nuweland, 'n voorstad van Kaapstad geleë. Dit bied gemaklike selfsorg-verblyf in 'n pragtige vakansiehuis met 5 slaapkamers en 'n uitsig op die berg agter die huis. Dié huis is smaakvol ingerig en ...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nuweland, Wes-Kaap

Riversong Guest House is 'n boetiek-gastehuis in die hartjie van Nuweland in Kaapstad. Dit is op die oewer van die Liesbeekrivier geleë en spog met panoramiese uitsigte oor Tafelberg. Dit is gerieflik geleë in die...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nuweland, Wes-Kaap

On Pinewood Guest House is 'n ruim gastehuis in die loweryke Upper Newlands wat verskeie binne- en buitemuurse doendinge bied. Die gastehuis is teen die helling van Tafelberg in 'n stil, veilige area in dieselfde st...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Rondebosch, Wes-Kaap

Rondebosch Gastehuis is tussen Nuweland en Rondebosch geleë, aan die voet van Tafelberg. Dié gastehuis is baie na aan Nuweland se krieket- en rugbystadions en net 'n entjie se ry vanaf die Universiteit van Kaapsta...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rondebosch, Wes-Kaap

Newlands Cottages bied selfsorgverblyf en is op die grens van Nuweland en Rondebosch geleë. Dié residensiële- en vakansiebestemming is hoogs gesog, omdat dit sentraal geleë is en 'n skouspelagtige uitsig oor die...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nuweland, Wes-Kaap

Chameleon Cottage is ’n selfsorgkothuis wat op die eienaar se perseel geleë is in die rustige, boomryke Nuweland. Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het ’n slaapkamer, badkamer en kombuis- en leefarea...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Nuweland, Wes-Kaap

Glenhaven is ideaal geleë, stapafstand vanaf Nuweland se rugby- en kriekstadions, Cavendish Square en verskeie top-restaurante en kuierplekke. Kirstenbosch en die Universiteit van Kaapstad is net 'n paar minute se ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5379 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za