Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy South African Museum Of Military History besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby South African Museum Of Military History.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van South African Museum Of Military History akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby South African Museum Of Military History

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Saxonwold, Parkwood

Cotswold Gardens is in Saxonwold, Johannesburg geleë en dis naby die M1-hoofweg, gholfbane, Wits Universiteit en Rosebank Mall. Die gastehuis bied gerieflike verblyf in lieflike, rustige tuine. Akkommodasie word ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Saxonwold, Rosebank

The Poppyseed is 'n selfsorgwoonstel in die boomryke voorstad, Saxonwold. Dié woonstel, wat op 'n lieflike plaaswerf op die tweede verdieping geleë is, kyk uit oor 'n pragtige tuin en word deur ou bome omring. Ons...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Saxonwold, Rosebank

The Studio is 'n stil sit-slaapkamer-woonstel wat toegerus is vir selfsorg. Dit is in die blaarryke voorstad Saxonwold geleë en is na aan die Rosebank Gautrein-stasie met maklike toegang tot al die hoofroetes, die ...

Vanaf
R2 245
per nag, vir 2 mense
Hotel in Saxonwold, Rosebank

Parkwood Boutique Hotel is in Parkwood in Rosebank, 'n gedeelte van Johannesburg geleë. Dit is naby gholfbane, sportgeriewe, hospitale en parke. Die hotel beskik oor 16 kamers. Standaard kamers is ingerig met mod...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houghton Landgoed, Killarney

Foxwood House is 'n elegante boetiekhotel met welige tuine op 10 hektaar in Houghton, Johannesburg. Dit is 'n rustige hawe met 'n ou wêreldse sjarme en naby Sandton en Rosebank se sakekerns, asook Johannesburg se m...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Houghton Landgoed, Johannesburg

Houghton Estate B&B is 'n gastehuis wat in Johannesburg geleë is. Dié B&B is naby verskeie besighede en doendinge in Sandton, Hyde Park en Rosebank. Houghton Estate B&B het 3 kamers wat elkeen uniek versier is. E...

33% af Aanbod!
VanafR2 205
R1 470
per nag, vir 2 mense
Hotel in Rosebank, Parkwood

Home Suite Hotels Rosebank is 'n stedelike boetiekhotel in Rosebank, Johannesburg wat ideaal is vir oordeelkundige reisiger. Dié hotel is 1,1 km van Rosebank se Gautrain-stasie af en bied toegang tot die area se wi...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Johannesburg, Forest Town

Kothuis in Forest Town is 'n gerieflik, gemeubileerde, privaat kothuis vir 2 gaste en is ideaal vir 'n paartjies of sakereisigers. Dié dubbelverdieping-eenheid het 'n privaat slaapkamer met 'n koningingrootte-bed,...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkview, Westcliff

Dié gastehuis is in 'n sentrale, rustige deel van Johannesburg geleë en bied gerieflike toegang tot die hoofweë. Parkview is deel van die Rosebank-omgewing en die dieretuin, Orient Express Westcliff Hotel en Park...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Saxonwold, Rosebank

Of jy nou die stad besoek vir besigheid of vakansie, die Rosebank Lodge Guest House voorsien 'n verfrissende oase vir besige reisgers. Rosebank gastehuis is geleë in 'n pragtige tuin met welige plantegroei en bied ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2499 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za