Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Saxonwold besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Saxonwold.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Saxonwold akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Saxonwold Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Saxonwold Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Saxonwold

The Poppyseed is 'n selfsorgwoonstel in die boomryke voorstad, Saxonwold. Dié woonstel, wat op 'n lieflike plaaswerf op die tweede verdieping geleë is, kyk uit oor 'n pragtige tuin en word deur ou bome omring. Ons...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Saxonwold

The Studio is 'n stil sit-slaapkamer-woonstel wat toegerus is vir selfsorg. Dit is in die blaarryke voorstad Saxonwold geleë en is na aan die Rosebank Gautrein-stasie met maklike toegang tot al die hoofroetes, die ...

Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkview, Saxonwold

Village Green Guest House is in die voorstad Parkview in Johannesburg geleë. Dit is ideaal geleë vir sakereisigers en vakansiegangers. Besoekers aan die gastehuis kan uitsien na topgehalte-akkommodasie, smullekker...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Saxonwold

Cotswold Gardens is in Saxonwold, Johannesburg geleë en dis naby die M1-hoofweg, gholfbane, Wits Universiteit en Rosebank Mall. Die gastehuis bied gerieflike verblyf in lieflike, rustige tuine. Akkommodasie word ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Saxonwold

Avondhu Guest House is in Rosebank, in die oorspronklike tuinwoonbuurte in die noorde van Johannesburg se sakesentrum en teenaan die suidelike grens van Sandton se sakekern Saxonwold is na aan die sentrale middelpun...

Vanaf
R2 595
per nag, vir 2 mense
Hotel in Saxonwold

Parkwood Boutique Hotel is in Parkwood in Rosebank, 'n gedeelte van Johannesburg geleë. Dit is naby gholfbane, sportgeriewe, hospitale en parke. Die hotel beskik oor 16 kamers. Standaard kamers is ingerig met mod...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Saxonwold

Of jy nou die stad besoek vir besigheid of vakansie, die Rosebank Lodge Guest House voorsien 'n verfrissende oase vir besige reisgers. Rosebank gastehuis is geleë in 'n pragtige tuin met welige plantegroei en bied ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Saxonwold

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkview, Randburg

Maison Jacaranda is 'n verwelkomende gastehuis met 'n huislike atmosfeer wat in Johannesburg se lowerryke voorstede naby Rosebank geleë is. Dié gastehuis het luukse, ruim suites wat in 'n pragtige tuin geleë is. ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkview, Westcliff

Dié gastehuis is in 'n sentrale, rustige deel van Johannesburg geleë en bied gerieflike toegang tot die hoofweë. Parkview is deel van die Rosebank-omgewing en die dieretuin, Orient Express Westcliff Hotel en Park...

Vanaf
R1 495
per nag (plek vir 2)
B&B in Rosebank, Parkwood

The Ashford skuil in die boomryke Parkwood in Johannesburg en bied gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis. Die klassieke stoep strek rondom die huis en skep 'n heerlike koel ruimte. Die gastehuis het 'n pragt...

Vanaf
R2 205
per nag, vir 2 mense
Hotel in Rosebank, Parkwood

Home Suite Hotels Rosebank is 'n stedelike boetiekhotel in Rosebank, Johannesburg wat ideaal is vir oordeelkundige reisiger. Dié hotel is 1,1 km van Rosebank se Gautrain-stasie af en bied toegang tot die area se wi...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parkview, Randburg

Courtyard Cottages bied beeldskone selfsorgverblyf in die hartjie van The Parks in Johannesburg. Die kothuise is deur 'n welbekende plaaslike argitek ontwerp en die ten volle gemeubileerde ruimtes beklemtoon gemak, ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Parkview, Parktown Noord

Ilali House is 'n gastehuis wat uit die 1940's dateer in die hartjie van Johannesburg se kunsgalery-distrik, Parkwood. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers vir kort- of langtermynverblyf, sowel as toeriste wat ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkview, Parktown Noord

Jentina's Guest House, ook bekend as Rose Cottage, bied gerieflike verblyf aan gereelde besoekers aan Johannesburg. Ons verblyf is geskik vir vakansiegangers sowel as sakereisigers. Dis in die boomryke voorstad Park...

Vanaf
R2 875
per nag (plek vir 2)
Hotel in Melrose, Rosebank

The Winston Hotel is in Melrose Estate in Johannesburg. Dié stad is veral bekend vir sy geskiedenis, museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n sm...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houghton Landgoed, Killarney

Foxwood House is 'n elegante boetiekhotel met welige tuine op 10 hektaar in Houghton, Johannesburg. Dit is 'n rustige hawe met 'n ou wêreldse sjarme en naby Sandton en Rosebank se sakekerns, asook Johannesburg se m...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parktown Noord, Gauteng

Entertainers Dream House is in die lowerryke voorstad Parktown-Noord geleë. Dis stapafstand vanaf die dinamiese Parkhurst met verskeie restaurante en die openbare parkie, Zoo Lake. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapk...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank, Johannesburg

C.A.G The Vantage bied die ideale kombinasie van huislike gerief en puik diens wat mens by 'n hotel verwag. Al wat tussen ons gaste en Rosebank se Gautrainstasie en die winkelsentrum staan, is 'n kort entjie stap on...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Parktown Noord, Johannesburg

R & R's is 'n B&B wat deur die eienaar bestuur word en is in Parktown-Noord, Johannesburg geleë. Die gastehuis is om die draai van 'n winkelsentrum af. Verblyf by R & R's Retreat is in 2 kamers, elkeen is uniek ve...

20% af Winteraanbod!
VanafR650
R488
per nag, vir 2 mense
B&B in Parkview, Westcliff

Remote Corner is in 'n beeldskone en stil, boomryke tuin in Parkview geleë. Hier kan jy ontspan en die stilte en die uitsig geniet terwyl jy luister hoe die voëltjies sing. Jy sal nie glo dat jy net minute buite d...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Saxonworld akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za