Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Spioenkop Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Spioenkop Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Spioenkop Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Spioenkop Nature Reserve

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 4)
Lodge in Sentraal Drakensberge, KwaZulu-Natal

Ervaar 'n ongeëwenaarde wegbreek by SpionKop Lodge wat teen die agtergrond van die majestueuse Drakensberge op die KwaZulu-Natal se oorlogsveld-roete. Ontspan by die swembad. Geleë op 'n uitgebreide 700 hektaar w...

Vanaf
R6 480
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noordelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Teen die pragtige agtergrond van die Drakensberge, en met skilderagtige uitsigte oor die afgeleë Mfazimnyama-vallei van die Spioenkop Wildreservaat en in die skuiling van die beroemde heuwel, Spioenkop, lê Three T...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Sentraal Drakensberge, KwaZulu-Natal

Swartkop Cottage is op 'n aktiewe plaas aan die oewer van die Tugelarivier geleë. Die kothuis het 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n kombuisarea. Die eerste slaapkamer het 1 dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in di...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Noordelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Bellevue Berg Cottage bied selfsorgverblyf sowat 8 tot 13 km halfpad tussen Winterton en Bergville. Dié bekoorlike plaaskothuis is op 'n werkende bees- en mielieplaas en bied 'n pragtige uitsig oor die landerye en ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Winterton, Sentraal Drakensberge

Drakensview Self Catering Cottages is op 'n heuwel geleë, 3,5 km vanaf Winterton, en bied uitstekende, onbelemmerde uitsigte op die Drakensberge. Dié losstaande eenhede is modern en smaakvol versier en voorsien 'n...

Vanaf
R3 120
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Bergville, KwaZulu-Natal

Tugela Rapids is 'n ongekunstelde selfsorg-lodge wat met sonkrag werk, aan die oewer van die Tugela-rivier in die Bergville-distrik in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n bos-wegbreek, weg va...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Lodge in Winterton, Sentraal Drakensberge

Wild Wing Lodge bied moderne verblyf en 'n venue in Winterton in Sentraal Drakensberg. Die lodge is in 'n unieke mikroklimaat geleë met 100 jaar oue plataanbome en 'n palmboomwoud wat regdeur die jaar 'n fantasties...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Winterton, Sentraal Drakensberge

Winterton Country Lodge is die perfekte weegbreek- of oornagplek op pad kus toe. Gaste word bederf knus, unieke, romantiese akkommodasie met 'n rustige atmosfeer tussen reusebome waarin 'n swetterjoel voëltjies tji...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Winterton, Sentraal Drakensberge

Eureka is in Winterton, KwaZulu-Natal en bied gehalteverblyf op 'n werkende plaas wat ideaal is vir ’n klein gesin of groep vriende. Dié instansie word aangedryf deur sonkrag en is omring deur water. Die ongekun...

Vanaf
R2 580
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Winterton, Sentraal Drakensberge

Ambleside Cottage bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol ingerigte kothuis aan die Klein Tugela-rivieroewer. Ambleside Cottage is op 'n plaas 3,2 km buite die dorpie Winterton. Dié kothuis het 4 dubbelkamers, waarvan...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 341 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za