Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy S.S Gida Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby S.S Gida Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van S.S Gida Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby S.S Gida Hospital

Vanaf
R1 150
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Hogsback, Amathole-distrik

Kildare Self-Catering Cottage is op 'n pragtige, produserende plaas naby Hogsback geleë. Die verblyf is ongekunsteld en daar is geen elektrisiteit nie, maar die eenheid is ingerig met gastoebehore en paraffienlampi...

Vanaf
R977
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hogsback, Amathole-distrik

Swallowtail Country Estate is in die vakansiebestemming Hogsback. Hierdie area is alombekend vir sy pragtige lente-, somer- en herfstuine en is ook 'n paradys vir natuurliefhebbers. Hogsback, met sy lieflike berge, ...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hogsback, Amathole-distrik

Hogsback Inn is 'n hotel in die bekoorlike dorpie Hogsback in die Amathole-berge. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf vir 'n vakansie of 'n sakereis, weg van die stad se gejaag. Akkommodasie by ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hogsback, Amathole-distrik

King's Lodge Hotel is 'n plattelandse hotel in die hartjie van die sonderlinge dorpie Hogsback. Dit bied gesellige, gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing. Die hotel maak voorsiening vir funksies soos troues en ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hogsback, Amathole-distrik

Trewennan bied selfsorgverblyf en is in die dorpie, Hogsback, geleë. Die eiendom is ideaal geleë, naby verskeie doendinge in die natuur in die omgewing. Trewennan beskik oor 2 eenhede, die Hoofhuis en die Hydran...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hogsback, Amathole-distrik

Hierdie selfsorgkothuis is in Bredon wat aan die rand van 'n pragtige, afgeleë en rustige inheemse woud met 'n manjifieke uitsig oor die Tyume-vallei geleë is. Bredon Self-catering Cottage het slaapplek vir 4 gas...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 105
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hogsback, Amathole-distrik

Bramber Cottage is opgeknapte moderne selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom op die Bluff-platorand in die pragtige dorpie Hogsback. Dit is in 'n rustige tuin met volgroeide bome en volop voëllewe. Die huisie b...

Vanaf
R885
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Hogsback, Amathole-distrik

Lothlorien Cottage is op 2 hektaar-grond tussen vrugteboorde geleë en is heerlik privaat en rustig. Dit bied ongelooflike mooi uitsigte oor die Thyme-vallei en Hogsback-berge. Dié dubbelverdieping huis het 'n gra...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hogsback, Amathole-distrik

Laragh-on-Hogsback is hoog in die pragtige Amathola-berge geleë en herinner aan 'n vergane era waar die lewe 'n stadige pas gevolg het sodat mens die skoonheid van die natuur ten volle kon geniet. Verblyf is besk...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hogsback, Amathole-distrik

Nibelheim Self-catering Cottage bied gerieflike verblyf in 'n eenslaapkamer-houtchalet wat op stelte in 'n pragtige tuin gebou is, en wat omring is met vrugte- en neutebome. Dié kothuis is in die dorpie Hogsback g...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 376 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za