Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy St Andrew’s Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby St Andrew’s Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Andrew’s Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby St Andrew’s Hospital

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Hotel in KwaZulu-Natal

Anew Hotel Ingeli Forest and Spa skuil aan die voet van die Ingelibergreeks naby Kokstad in KwaZulu-Natal. Dis met 'n uur se ry vanaf Port Shepstone en 2,5 uur se ry vanaf Durban. Dié oord word deur 'n pragtige inh...

Vanaf
R3 650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Suidkus, KwaZulu-Natal

The Gorge Private Game Lodge and Spa is 'n bekroonde boetieklodge wat deur die eienaar bestuur word in 'n ongerepte en malaria-vrye deel van KwaZulu-Natal se Suidkus, naamlik die majestueuse Oribi Gorge. Dit is net ...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suidkus, KwaZulu-Natal

Oribi Gorge Guest Farm is op 'n pragtige plaas, 35 km vanaf Port Shepstone in KwaZulu-Natal. Die plaas het 'n verskeidenheid diere en 'n asemrowende uitsig op die kloof en oor die Mzinkulwana-rivier. Daar is 3 loss...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR240
R216
per nag, vir 2 mense
Lodge in Suidkus, KwaZulu-Natal

Misty Creek Adventure Camps is 'n erfenisgebied wat deur Sweedse Sendelinge in die laat 1800's opgerig is en dis 800 m vanaf die pragtige Oribi Gorge Natuurreservaat op die N2. Dis 15 minute se ry vanaf Port Shepsto...

20% af Aanbod!
VanafR1 440
R1 152
per nag, vir 2 mense
Hotel in Suidkus, KwaZulu-Natal

Oribi Gorge Hotel is in 'n skilderagtige vallei naby die Oribi Gorge Natuurreservaat en bied B&B-verblyf aan gaste wat op soek is na 'n ontspannings- of sakewegbreek. Verblyf in Oribi Gorge Hotel beskik oor verskil...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Oribi Gorge Natuurreservaat, KwaZulu-Natal

Silverstreams Lodge and Cottages bied 'n heerlike toevlug op die punt van Oribi-kloof. Daar is selfs wild wat vanaf die aangrensende plase gewaar kan word. Daar is 2 selfsorg-eenhede, en elkeen het 'n pragtige uit...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Oribi Gorge Natuurreservaat, KwaZulu-Natal

Beechwood Cottage, is in Oribi Gorge op die KZN Suidkus geleë en is 'n pragtige tuinkothuis op 'n werkende suikerrietplaas. Dit is 'n moderne, goed toegeruste kothuis in 'n rustige, skaduryke omgewing. Veilig, priv...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kokstad, KwaZulu-Natal

Mount Currie Inn is 'n plattelandse-styl hotel net buite Kokstad. Die hotel is gerieflik geleë langs die N2 en ideaal vir alle reisigers wat op soek is na 'n oornagstop op pad na die Tuinroete of Sanipas in Lesotho...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kokstad, KwaZulu-Natal

La Teranga Accommodation and Conference Group bied gerieflike verblyf in die hartjie van Kokstad, 'n dorp aan die grens tussen KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Die gastehuis het 9 gastekamers. Elke kamer het 'n dubbe...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kokstad, KwaZulu-Natal

The Planes Guest House bied gerieflike verblyf in Kokstad, 8,2 km vanaf Mount Currie Natuurreservaat en 14,4 km vanaf die Stony Brook 4x4-roete. Verblyf is beskikbaar in 10 gastekamers. Twee van die kamers is self...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1973 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za