Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy St Andrew's School For Boys besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby St Andrew's School For Boys.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Andrew's School For Boys akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby St Andrew's School For Boys

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloemfontein, Vrystaat

Hide Place Lodge is naby al die besienswaardighede in Bloemfontein geleë. Dié lodge beskik oor 28 luukse kamers, konferensiegeriewe en onthaalgeriewe wat verseker dat alle gastebehoeftes bevredig word. Elke kame...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Bloemfontein, Vrystaat

Thirty on Cap bied luukse verblyf in die stil en gesogte woonbuurt, Brandwag, in Bloemfontein naby die Mimosa Mall. Verblyf is beskikbaar in Standaardkamers, en 'n Executive-kamer, elk met 'n volledige en suite-ba...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brandwag, Bloemfontein

Henmar Gastehuis is gelee op die grens van die Brandwag/Westdene besigheidsmekka, Bloemfontein - 500m van Mimosa Mall en naby die Universiteit, Bfn. Medikliniek, Loch Logan Waterfront en Sportstadions. Ons bied l...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Hotel in Brandwag, Bloemfontein

City Living Boutique Hotel bied luukse akkommodasie met 'n retro-element vir toeriste en sakereisigers. Die hotel se rustigheid en elegansie is ongeëwenaard. Gaste is welkom om in die sitkamer of op die stoep te on...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene, Bloemfontein

Oakwood Lodge is 'n goed gevestigde lodge in die woonbuurt Westdene in Bloemfontein. Ons bied 'n plattelandse wegbreekplek met 'n rustige en ontspanne atmosfeer en gerieflike akkommodasie. Die lodge bied verblyf in...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene, Bloemfontein

Victorian Lodge bied gastekamers en is in Westdene, Bloemfontein geleë. Dié gastehuis is die ideale oornagverblyf naby verskeie geriewe in die middestad. Verblyf word gebied in 12 kamers wat smaakvol versier is. ...

33% af Naweke!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR850
R567
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Westdene, Bloemfontein

Rosedene 4 is 'n selfsorgeenheid in Wesdene, 'n gewilde woonbuurt in Bloemfontein. Dié oopplan-eenheid beskik oor 'n kombuisie, slaaparea, 'n sitkamer en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, mik...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloemfontein, Vrystaat

Imani Guest Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-kothuis op die eienaar se perseel. Die instansie is in Brandwag, Bloemfontein en is slegs 230 m vanaf Mimosa Mall. Dié oopplan-kothuis het slaapple...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene, Bloemfontein

Skoon, gerieflike verblyf in 'n stil singel. Die gastehuis is stapafstand vanaf die Gehoorsentrum, baie naby Mimosa Mall, Mediclinic, St. Andrews Skool, Grey College en Sportstadions. Daar is DStv en WiFi, koff...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Westdene, Bloemfontein

90 Kellner is 'n selfsorgwoonstel in Westdene, een van die bekendste dele van Bloemfontein. Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n sitkamer, eetkamer en kombuis in die eenheid. Die hoofslaapkamer het 'n koningingro...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 372 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za