Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy St Benedict's College besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby St Benedict's College.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Benedict's College akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby St Benedict's College

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bedfordview, Germiston

The Med Bed and Breakfast is in Bedfordview, 2 km van die Glendower Gholfbaan, 3 km van die Eastgate Winkelsentrum en 12 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Bedfordview is die ideale bestemming vir gaste wa...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bedfordview, Germiston

Ah Ha Luukse Akkommodasie is onderskryf deur die AA Travel Guides. Ah Ha Luukse Akkommodasie word gesertifiseer as hoogs aanbevole. WiFi is in die hele eenheid beskikbaar. Elke kamer het 'n TV, yskassie, en gasvryhe...

15% af Naweke!
VanafR1 700
R1 445
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bedfordview, Germiston

St Andrews Hotel and Spa bied B&B-verblyf in Bedfordview, Johannesburg. Die hotel is perfek vir 'n ontspannings- of sakereisiger en is naby verskeie geriewe en besienswaardighede. Verblyf word gebied in 57 kamers w...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bedfordview, Germiston

The Bedford View Guest House is in Bedfordview geleë en is naby die sakekern, Edenvale, Germiston en die middestad. Dis net 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en ook naby 'n rits topgholfbane en die groo...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Morninghill, Germiston

The Munday Bed & Breakfast is in Bedfordview, Johannesburg geleë. 3 valhekke bied toegang tot die landgoed met 24 uur-sekuriteit, wat ’n rustige atmosfeer skep. Daar is 4 woonstelle en 4 luukse slaapkamers wat o...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bedfordview, Germiston

Echelon House is in Bedforview, Johannesburg. Die gastehuis is agter 'n sperboom in 'n omheinde area geleë en mens verkry toegang tot die eiendom deur 'n hek. Echelon House bestaan uit 10 kamers. Ons het 3 enkelk...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 600
R1 280
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Oriel, Germiston

Bedford Garden Cottage is op die eienaar se perseel en bied gerieflike verblyf in Bedfordview in Johannesburg. Dié moderne stad bied 'n naglewe, lieflike restaurante, lewendige vermaak, luukse winkels, kuns en kult...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Bedfordview, Germiston

Villa San Carlo bied gerieflike verblyf in 'n ruim tweeslaapkamerwoonstel wat in 'n veilige woonbuurt op 'n erf in Bedfordview geleë is. Dis 12, 5 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en in 'n 2 km-radius vanaf...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Morninghill, Germiston

Cosy Cottage het 1 kothuis beskikbaar. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, hangkaste en 'n lessenaar. Daar is 'n aparte sitkamer en 'n kombuisie met ...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bedfordview, Gauteng

27A on Angus is 17 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Bedfordview, Germiston. Gehalteverblyf word aan sakereisigers, gesinne en oornaggaste gebied. Die perseel is slegs 15 km van die Johannesburg Stadion ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2419 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za