Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
B&Bs (4)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Bedfordview

4 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Bedfordview van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Bedfordview besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bedfordview.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bedfordview akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bedfordview Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bedfordview Akkommodasie

17 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R650
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Bedfordview

125 On Van Buuren is in die boomryke voorstad Bedfordview geleë, net 15 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Dié ligging bied maklike toegang tot die N3-, R21-, R24- en die M2-snelweë, so dis baie... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bedfordview

House on Morninghill bied selfsorgverblyf in 'n sekuriteitswoonbuurt in Johannesburg en is stapafstand vanaf die Eastgate-winkelsentrum. Met ons omliggende parke en stil strate sou jy nooit kon raai dat ons so naby ... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R580
per nag (plek vir 1)
B&B in Bedfordview

Hallbury Estate is ontwerp volgens die Kaaps-Hollandse Herehuis-boustyl en bied unieke, privaat B&B-geriewe waar baie aandag aan elke detail gegee word. Ons gaste keer gereeld terug en ons span werk hard om die hoë...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Bedfordview

6 On Acacia Guesthouse is in Bedfordview en bied 'n verskeidenheid kamers waarvan gaste kan kies. Elke kamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n DV...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bedfordview

Acacia Grove Guest House is in 'n pypsteel-erf in die stil en rustige woonbuurt, Bedfordview, geleë en is na aan verskeie hoof-verkeerskruisings. Ons is ideaal geleë, slegs 15 km vanaf die OR Tambo Internasionale ... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R1 600
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Bedfordview

Villa San Carlo bied gerieflike verblyf in 'n ruim tweeslaapkamerwoonstel wat in 'n veilige woonbuurt op 'n erf in Bedfordview geleë is. Dis 12, 5 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en in 'n 2 km-radius vanaf...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bedfordview

Echelon House is in Bedforview, Johannesburg. Die gastehuis is agter 'n sperboom in 'n omheinde area geleë en mens verkry toegang tot die eiendom deur 'n hek. Echelon House bestaan uit 10 kamers. Ons het 3 enkelk...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bedfordview

The Bedford View Guest House is in Bedfordview geleë en is naby die sakekern, Edenvale, Germiston en die middestad. Dis net 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en ook naby 'n rits topgholfbane en die groo...

Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
B&B in Bedfordview

Sky Blue Bed & Breakfast bied verblyf in gastekamers in Bedfordview, Johannesburg. Die gastehuis het die ideale ligging, 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en ander geriewe in die omtrek. Verblyf by Sky...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bedfordview

Bedfordview Boutique Lodge is 'n nuwe 4-ster stigting aan die Oos Rand, net 7 minute van die OR Tambo Internasionale Lughawe en 3 minute van Eastgate Winkelsentrum af. Bedfordview Boutique Lodge het 4 pragtige 4-st...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bedfordview akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za