Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy St Conrad's College besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby St Conrad's College.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Conrad's College akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby St Conrad's College

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Irene Park, Noordwes

La Benroy is sentraal in Klerksdorp geleë en is ideaal vir sakereisgers, gesinne en gaste wat net wil oornag. Dit is naby die omliggende winkels, restaurante en ander geriewe. La Benroy het 2 slaapkamers. Die Stan...

40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Irene Park, Noordwes

Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 6 is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Klerksdorp. Dié woonstel is in 'n sekuriteitskompleks en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbe...

40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Irene Park, Noordwes

Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 5 is ‘n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 in ‘n sekuriteitskompleks in Klerksdorp. Dié woonstel beskik oor 2 kamers en 1 badkamer met ‘n stort. Die hoofslaapkamer het ‘n ...

40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Irene Park, Noordwes

Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 6 is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Klerksdorp. Dié woonstel is in 'n sekuriteitskompleks en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort....

Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Irene Park, Noordwes

AnnVilla Guest House is naby die N12-Skatkisroete wat strek vanaf Johannesburg tot by Kaapstad via Kimberley. Ons groot, omheinde perseel skuil in 'n woonbuurt en ons kamers is noukeurig ingerig om al ons gaste tuis...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Irene Park, Noordwes

The Red Cherry is 'n bekroonde gastehuis wat in Irenepark, Klerksdorp geleë is. Die gastehuis het hout meubels en bied 'n unieke atmosfeer en gasvryheid. Veilige parkeerplek is beskikbaar, die perseel het 'n elekt...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Irene Park, Noordwes

La Bonheur Guest House is in die voorstad Irenepark in Klerksdorp. Verblyf word gebied in 5 kamers, elk pragtig ontwerp met 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamers sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-ka...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wilkoppies, Noordwes

Huis van Seisoene bied moderne gastekamers in Klerksdorp wat langs die Sunningdale Hospitaal geleë is en ideaal is vir reisigers en besoekers aan die hospitaal. Dié dubbelverdieping-gastehuis het 6 kamers met 'n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R330
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Klerksdorp, Noordwes

Ameri Cottage is in Flamwood, Klerksdorp geleë en bied vriendelike, gehalteverblyf vir sakereisigers of oornaggaste met mededingende pryse. Almal kan 'n vriendelike, warm verwelkoming verwag en ons stap die ekstra ...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilkoppies, Flamwood

The Palms Guest House bied luukse, gemaklike en suite-kamers, elkeen met 'n private ingang. Die kamers is toegerus met vars linne, TV's, lugversorging, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan verseker wees va...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 425 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za