Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy St John's College besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby St John's College.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St John's College akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby St John's College

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houghton Landgoed, Johannesburg

The Great Gatsby bied 'n unieke erfenisgebou wat uit 1926 dateer en oorspronklik as die Coach House bekend gestaan het. Die perseel is in Houghton, gerieflik naby Killarney, Rosebank en top-privaatskole soos St John...

Vanaf
R505
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Johannesburg, Gauteng

Vistaero Apartments - By Live-Easy bied gerieflike selfsorgverblyf in die Vistaero-woonstelkompleks in Berea, Johannesburg. Die area word deur heuwels en parke omring en die ligging bied toegang tot die middestad, E...

Vanaf
R3 140
per nag, vir 2 mense
Hotel in Houghton Landgoed, Gauteng

10 2nd Avenue Houghton Estate is 'n luukse boetiekhotel wat in lowerryke ontwerperstuine versteek is en in die eksklusiewe woonbuurt, Houghton Estate, geleë is. Die villa het 12 Luxury-kamers, 2 Executive-kamers ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R680
per nag (plek vir 2)
B&B in Houghton Landgoed, Johannesburg

Upper Houghton Guesthouse bied B&B in Houghton, Johannesburg. Die gastehuis bied outydse sjarme, hoë plafonne en houtvloere. Upper Houghton Guesthouse beskik oor 3 kamers wat individueel versier is. Die kamers het...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 125
per nag, vir 2 mense
Hotel in Killarney, Gauteng

Villa Simonne is 'n Art Deco-hotel in die hartjie van Houghton wat verblyf bied en ook dien as 'n venue vir konferensies en ander geleenthede. Villa Simonne kombineer 'n eksklusiewe ligging met 'n asemrowende landsk...

Vanaf
R4 160
per nag (plek vir 2)
Hotel in Houghton Landgoed, Gauteng

The Residence is in die historiese voorstad Houghton geleë, wat ook die tuiste was van verskeie beroemdes insluitend voormalige President Nelson Mandela. The Residence het 'n bekoorlike, stille waardigheid en spog ...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houghton Landgoed, Gauteng

Foxwood House is 'n elegante boetiekhotel met welige tuine op 10 hektaar in Houghton, Johannesburg. Dit is 'n rustige hawe met 'n ou wêreldse sjarme en naby Sandton en Rosebank se sakekerns, asook Johannesburg se m...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

GL Cottages bied 21 en suite-kamers, sommige daarvan is klipkothuise met grasdakke. Ons is ideaal geleë in Observatory in Johannesburg. Elke kamer het sy eie tema, van 'n Afrika-tema tot 'n eenvoudige Engelse tema...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Observatory, Johannesburg

Sunny and Spacious Cottage on the Curve is 'n verwelkomende gastehuis wat B&B-verblyf in die historiese buurt, Observatory, bied. Dié gastehuis is op die Johannesburg Kinderhuis se perseel in 'n pragtige tuin met u...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Johannesburg, Forest Town

Kothuis in Forest Town is 'n gerieflik, gemeubileerde, privaat kothuis vir 2 gaste en is ideaal vir 'n paartjies of sakereisigers. Dié dubbelverdieping-eenheid het 'n privaat slaapkamer met 'n koningingrootte-bed,...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2538 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za