Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy St Lucia Crocodile Centre besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby St Lucia Crocodile Centre.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Lucia Crocodile Centre akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby St Lucia Crocodile Centre

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

La Dolce Vita 'n smaakvol versierde selfsorgkothuis in die La Dolce Vita-kompleks in die lieflike kusdorpie St. Lucia aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Die subtropiese klimaat sorg vir aangename weer wat dit 'n ideale ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

Luwandla is 'n selfsorgmeenthuis, ongeveer 1,5 km van die naaste strand in St. Lucia af. Dit is oorkant 'n inheemse woud en die tuin word besoek deur vlakvarke, rooi duikers, ape, en partykeer selfs luiperds en seek...

Vanaf
R1 270
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary, St Lucia

Rhino Coast Guest House is 'n 4-ster-B&B wat in die dorpie St. Lucia in KwaZulu-Natal geleë is. Dit bied 'n rustige wegbreekplek vir oordeelkundige wêreldreisigers of sakemanne. Die kamers is elegant ingerig met...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Lodge in St Lucia Estuary, St Lucia

Forest Lodge is 'n nuwe, luukse lodge in 'n natuurlike woud in St. Lucia, iSimangaliso-wêrelderfenisgebied. Die argitektoniese eienskappe is deur die hele gebou sigbaar en Forest Lodge het 'n moderne en kontemporê...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

Luwandla 15 is 'n selfsorgmeenthuis wat sowat 1 km van St Lucia-strand af geleë is. Hierdie woonstel bied gerieflike akkommodasie wat ideaal is vir gesinne wat St Lucia besoek. Die woonstel kry baie son, is volle...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

St Lucia High Tide is 'n bekoorlike selfsorg-chalet tussen pragtige tuine met 'n wandelpaadjie wat lei na die oewer van die bekende St Lucia-vleiland. Die chalet het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is 'n volledi...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

12 Luwandla is 'n selfsorg-meenthuis wat net 1 km van die strand af in St Lucia geleë is. Dit is oorkant 'n inheemse woud geleë waar daar nog heelwat vlakvarke, rooiduikers, apies en elke nou en dan 'n luiperd ges...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

St Lucia Low Tide is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in die veilige Luwandla-kompleks wat net 17 eenhede het. Die kompleks is net 1 km se stap van die strand af. Die kompleks bied ook 'n swembad en braai-area en saans ...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Lodge in St Lucia Estuary, St Lucia

Forest Villa's bied luukse verblyf in die hartjie van die tropiese St Lucia en grens aan die Isimangaliso Wêrelderfenisgebied. Forest Villa's bied rustige, ontspannende verblyf in deluxe-kamers wat toegang bied tot...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

La Dolce Vita 3 is 'n selfsorghuis met 3 kamers in die La Dolce Vita-kompleks in St. Lucia. Die ligging bied toegang tot die R618, N2, strande, winkels en restaurante. Dié huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 306 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za