Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy St Lucy’s Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby St Lucy’s Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Lucy’s Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby St Lucy’s Hospital

Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umtata, Mthatha

Big Five Guest House is geleë in Northcrest, 'n stil woonbuurt in Mthatha. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en gesinne wat op soek is na wegbreek. Ons is sentraal geleë ten opsigte van die lughawe, restau...

Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
B&B in Fort Gale, Mthatha

Marks Place Bed and Breakfast is in Mthatha en bied gerieflike oornag- of langtermynverblyf. Dié gastehuis bied kamers vir 'n enkelreisiger of vir 2 gaste en die kamers het 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of 'n ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umtata, Mthatha

Lucolo Palace B&B is in Mthatha, voorheen bekend as Umtata. Ons is 1,3 km vanaf die Circus Triangle Mall en 1,4 km vanaf Spar. Verblyf is beskikbaar in 5 en suite-gastekamers. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-k...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Umtata, Mthatha

Die idee wat deur die eienaar nagejaag was, was as 'n eerste vir Mthatha, uitsonderlike luuksheid en gerief terwyl jy steeds die aantreklikhede van hierdie wonderlike erfenisryke dorp kan geniet. Uitsonderlike bedag...

Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Maclear, Grens Area

Tortoni Guest Farm & Caravan Park is gerieflik tussen Maclear en Ugie op die R56 geleë. Die oase lê tussen die skilderagtige Suidelike Drakensberge. Verblyf word gebied in 3 selfstandige eenhede in 'n tuin. Elke ...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Umtata, Mthatha

Number 52 Blakeway bied gerieflike selfsorgverblyf in Sentraal-Umtata, 'n woonbuurt in die hartjie van Umtata. Die verblyf is lekker na aan 'n hele rits restaurante, kroeë, die middedorp en Umtata Buiteklub en Ghol...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Umtata, Mthatha

Lat Grand Lodge is 'n gesellige gaste-lodge naby die gholfbaan in Mthatha. Die lodge is net 2 km van die Ndluli Natuurreservaat af en is gerieflik naby talle restaurante, die Savoy-kompleks, Nelson Mandela Hospitaal...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umtata, Mthatha

Hotel Savoy & Conference Centre is net waarvoor jy gesoek het in die stad Mthatha. Dié helder, moderne hotel is net langs die N2-snelweg en 3 minute se stap vanaf die Triangle-treinstasie en 2 km vanaf Nelson Mande...

Vanaf
R575
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Maclear, Grens Area

D's Lodge is in Maclear in die Oos-Kaap geleë en dit bied gerieflike verblyf wat perfek is vir vakansiegangers, sakereisigers en mense wat op soek is na oornagplek. Die verblyf word in 3 eenhede aangebied wat elk...

Vanaf
R825
per nag, vir 2 mense
B&B in Mthatha, Oos-Kaap

The Ridge Bed and Breakfast is in 'n stil doodloopstraat, in die woonbuurt Southridge Park in Mthatha, geleë. Ons het in 2016 ons deure geopen en dié moderne, stylvolle en huislike B&B is op 'n ruim perseel geleë...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 89 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za