Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy St Patrick’s Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby St Patrick’s Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Patrick’s Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby St Patrick’s Hospital

Vanaf
R300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Lekker Rus en Vis is op die eienaar se eiendom in die kusdorpie, Leisure Bay, naby Port Edward. Dié eiendom is net 1,5 km vanaf Leisure Bay se strand. Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapka...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Villa 1356 Ekubo Coastal Estate is 'n 432 vierkante meter-dubbelverdiepingselfsorghuis op die veilige Ekubo Kuslandgoed in Leisure Bay, Port Edward. Dié landgoed het 24 uur-sekuriteit, direkte toegang tot 2 strande...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Three Hills, KwaZulu-Natal

Ilala Cabanas, 'n privaat en rustige vakansiekompleks, is 'n kort entjie se ry van die suide van Margate af. Die kompleks is gerieflik geleë en net sowat 5 km vanaf Port Edward en 'n kort entjie se ry vanaf die str...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Port Edward, KwaZulu-Natal

Zesty Guesthouse bied gerieflike verblyf aan in Port Edward, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Ons kan 34 mense gerieflik akkommodeer in die selfsorg-eenhede, die en suite-dubbelkamers of in die gesinseenhede. El...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Rest at Leisure is 'n selfsorghuis in Leisure Bay aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dit is perfek vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf in 'n veilige en rustige area naby 'n verskeidenheid aktiwiteite e...

Vanaf
R1 170
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Trelawney Cottages bied selfsorg-akkommodasie in 'n klein kompleks in die pragtige Leisure Bay. Dis slegs 900 m vanaf die strand. Ons bied 3 kothuise, elk toegerus vir selfsorg. Twee van die kothuise kan elk 8 per...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

The Summer Place Guest House is in 'n parkagtige, tropiese tuin in Port Edward. Dis 2 km vanaf die hoofswemstrand en 6 km vanaf die Wild Coast Sun Hotel en Casino. Doendinge in die omgewing sluit gholf, voetslaan, p...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Three Hills, KwaZulu-Natal

Panorama bied lieflike selfsorgverblyf in ’n strandkothuis met ’n asemrowende uitsig in Leisure Bay ongeveer 800 m van die strand af. Dié kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkam...

Vanaf
R1 154
per nag, vir 2 mense
Hotel in Port Edward, KwaZulu-Natal

Splendid Inn Port Edward is in Port Edward geleë, 'n pragtige kusdorpie wat lieflike akkommodasie met panoramiese uitsigte oor die oseaan of welige groen duine met piesangboorde bied. Dit is perfek vir sakereisiger...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Ocean View Villas is in die Premier Hotel Edwardian-kompleks geleë in die klein oorddorpie Port Edward. Ons bied gerieflike en basiese selfsorgverblyf in ateljee-eenhede. Die oopplan-eenhede beskik oor 'n slaapka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 1678 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za