Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy St Patrick’s Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby St Patrick’s Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Patrick’s Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby St Patrick’s Hospital

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Port Edward, KwaZulu-Natal

Zesty Guesthouse bied gerieflike verblyf aan in Port Edward, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Ons kan 34 mense gerieflik akkommodeer in die selfsorg-eenhede, die en suite-dubbelkamers of in die gesinseenhede. El...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Rest at Leisure is 'n selfsorghuis in Leisure Bay aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dit is perfek vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf in 'n veilige en rustige area naby verskeie doendinge en geriewe. ...

Vanaf
R1 235
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Trelawney Cottages bied selfsorg-akkommodasie in 'n klein kompleks in die pragtige Leisure Bay. Dis slegs 900 m vanaf die strand. Ons bied 3 kothuise, elk toegerus vir selfsorg. Twee van die kothuise kan elk 8 per...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Ocean View Villas Unit A09 is 'n luukse ateljeewoonstel wat in Port Edward in KwaZulu-Natal geleë is. Daar is ook 'n hotel op die perseel met 'n restaurant en die strand en winkels is maklik om per motor te bekom. ...

Vanaf
R1 154
per nag, vir 2 mense
Hotel in Port Edward, KwaZulu-Natal

Splendid Inn Port Edward is in Port Edward geleë, 'n pragtige kusdorpie wat lieflike akkommodasie met panoramiese uitsigte oor die oseaan of welige groen duine met piesangboorde bied. Dit is perfek vir sakereisiger...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Ocean View Villas is in die Premier Hotel Edwardian-kompleks geleë in die klein oorddorpie Port Edward. Ons bied gerieflike en basiese selfsorgverblyf in ateljee-eenhede. Die oopplan-eenhede beskik oor 'n slaapka...

Vanaf
R540
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Miramar Cove 15 is in die klein kusdorpie Port Edward, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Ons bied gerieflike akkommodasie wat ideaal is vir 'n klein gesin of 'n groep vriende. Die woonstel is 30 km van Marga...

Vanaf
R1 460
per nag, vir 2 mense
Hotel in Port Edward, KwaZulu-Natal

The Estuary Hotel & Spa skuil aan die onderkant van KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié Kaaps-Hollandse hotel is in 1941 gebou, kyk uit oor die riviermonding en bied afgesonderde toegang tot die beskermde Silver-strand. ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Villa Rica 2 is 'n ruim selfsorgvakansie-eenheid in 'n sekuriteitskompleks in Port Edward. Dit is slegs 'n entjie se ry vanaf die hoofswemstrand en 5 km vanaf die Wild Coast Sun-hotel. Die eenheid het slaapplek vir...

Vanaf
R420
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Miramar Cove 9 is 'n selfsorg-eenheid op die onderste verdieping in 'n veilige kompleks in Port Edward. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf net 5 minute se ry vanaf die strand. Dié ruim...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 1865 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za