Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy St Patrick’s Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby St Patrick’s Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Patrick’s Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby St Patrick’s Hospital

Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Crowe's Nest bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis in Leisure Bay sowat 1,5 km vanaf die strand. Dié huis het slaapplek vir 12 gaste in 6 slaapkamers. Daar is 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en ...

Vanaf
R1 255
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Whale's Watch bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansieshuis in Leisure Bay. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ekstra stort, en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en...

Vanaf
R3 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Rennies Beach, KwaZulu-Natal

Barbados 13 is 'n privaat selfsorg-villa in die Caribbean Estates, Port Edward, 'n unieke residensiële landgoed wat in die welige, tropiese KwaZulu-Natal se Suidkus geleë is. Die villa het slaapplek vir 6 gaste e...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Rennies Beach, KwaZulu-Natal

Caribbean Estate 32 is in 'n veilig landgoed in die kusdorpie Port Edward, aan die Suidkus geleë. Die landgoed is naby Wild Coast Sun, die Umtamvunarivier en die strand. Hierdie dubbelverdiepinghuis het slaapplek...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Rennies Beach, KwaZulu-Natal

Caribbean Estate, Montego Bay is op 'n veilige landgoed in die kusdorp Port Edward, aan die Suidkus geleë. Die landgoed is naby Wild Coast Sun, Umtamvuna-rivier, en die see geleë. Die huis het slaapplek vir 6 gas...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR560
R392
per nag (plek vir 2)
Lodge in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Zizi Lodge is in die kusdorpie Leisure Bay aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié dorpie het ongerepte strande, pragtige subtropiese plantegroei, fantastiese gholfbane en 'n verskeidenheid watersportgeleenthede. ...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Leisure Crest, KwaZulu-Natal

Shepstone Villa is in Leisure Bay geleë, aan die laer suidkus van KwaZulu-Natal en skuil tussen die warm Indiese Oseaan en die heuwels van die streek. Die area bied 'n oorvloed warm sand, natuurreservate en voetsla...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Earlswood Cottage is hoog op ’n heuwel in Leisure Bay en bied ’n gedeeltelike see-uitsig vanaf die swembad, stoep, sitarea en hoofslaapkamer. Earlswood Cottage bied gerieflike selfsorg-verblyf in ’n drieslaapk...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R765
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Omara Rest is 'n selfsorgvakansiehuis in Port Edward. Dié huis het 'n pragtige see-uitsig, en is net 500 m vanaf 'n privaat strand en 3 km vanaf die hoofswemstrand en skibootklub. Omara Rest het slaapplek vir 6 g...

Vanaf
R4 222
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Port Edward 2 is 'n selfsorg-eenheid in Port Edward, 'n klein kusdorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Port Edward is tussen die warm Indiese Oseaan en die golwende heuwels van KwaZulu-Natal geleë en bied 'n oo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 1889 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za