Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy St Peter's College besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby St Peter's College.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Peter's College akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby St Peter's College

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Airdlin

Royal Olympia Lodges and Safaris bied gerieflike akkommodasie in 'n gastehuis wat in privaat besit is en in die rustige voorstad Sunninghill in Sandton, Johannesburg geleë is. Die gastehuis is loopafstand van die N...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Airdlin

The Woodmead Guest Lodge is oorkant die Sunninghill Hospitaal geleë, wat dit die ideale blyplek maak vir die besoek van pasiënte of familielede. Hierdie lodge bied 7 standaard en suite-slaapkamers, elk met slaapp...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Airdlin

Ruby Homes Sunninghill Sandton het 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige Cubana-kompleks in Sandton. Die woonstelle is gerieflik geleë naby sake- en inkopiegeriewe, Monte Casino en ander besienswaardighede. Dié woon...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sunninghill, Airdlin

86 Edison Guest Lodge is in 'n veilige kompleks met selfsorggeriewe. Dit is in die hartjie van Sunninghill geleë. Dit is direk oorkant die Netcare Sunninghill Hospitaal, wat dit ideaal maak vir gaste wat geliefdes ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Sunninghill

Sunninghill Guest Lodge is ideaal geleë in die boomryke en stil woonbuurt, Sunninghill Gardens, slegs minute vanaf die polsende hartjie van Sandton se sakekern en al die hoofweë. Die lodge word bestuur met ouwê...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

Die Executive Suite is in die hartjie van Woodmead East in Sandton en bied die perfekte verblyf vir paartjies en sakelui. Dit is agter 'n dubbelverdiepinghuis in 'n groot tuin met 'n swembad, eende en khoivis-damme ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Woodmead, Johannesburg

18 Plymouth Place is 'n pragtige B&B in 'n veilige, rustige tuin en binne 5 km van Sandton se middestad, 10 km van Midrand en 1 km van die M1-snelweg af. Plymouth Place is ook binne loopafstand van die onderskeie wi...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

Woodmead Apartments is in Woodmead in Sunninghill, Sandton geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat o soek is na goed toegeruste selfsorg-akkommodasie. Elke woonstel het 'n goed toegeruste kom...

Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
B&B in Woodmead, Johannesburg

Five A Morris is teenaan die Sandspruitrivier in die verskuilde woonbuurt, Woodmead, in Sandton geleë. Geniet die stil en rustige omgewing en uiterste gemak met maklike toegang tot die Westelike Ompad en die Pretor...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Johannesburg

6 On Morris Guest Lodge word omring deur die boomryke voorstad Woodmead. Die huis self is geleë in 'n vreedsame ontwerperstuin. Dié B&B bied 8 luuks ontwerpte suites. Elkeen van ons suites het koffie- en teemaa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2449 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za