Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Stellenbosch Slow Market besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Stellenbosch Slow Market.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stellenbosch Slow Market akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Stellenbosch Slow Market

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Stellenbosch Self-catering Cottage is 'n tweeslaapkamerkothuis in een van Stellenbosch se woonbuurte, en is net 1,6 km van Dorpstraat af geleë. Dit is volledig toegerus en 'n losstaande kothuis op 'n privaat erf. D...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Guinea Vine bied oornagverblyf in 'n rustige woonbuurt in Stellenbosch. Dié dorp is in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë en spog met meer as 'n 100 wynlande en natuurlike en kulturele besienswaardighede. ...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Hierdie woonstel is ten volle ingerig en beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Alle linne word voorsien, insluitend swemhanddoeke. Wasgoed word gedoen op aa...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

118 Bosmans Loft with a View is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige gebou in Stellenbosch. Die gebou is ideaal geleë en is ongeveer 4 km vanaf die middedorp waar daar baie trekpleisters en geriewe is. Dié mode...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stellenbosch, Wes-Kaap

Annika Self-catering & B&B is aan die voetheuwels van Papegaaiberg in Stellenbosch geleë. Verblyf word aangebied in 'n selfsorgeenheid en 'n gastekamer. Die selfsorgeenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R680
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

The Wormhole Garden Cottage bied gehalteverblyf vir 'n gesin, paartjie of sakereisiger in Stellenbosch. Dit is naby die universiteit, verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die kothuis is ...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Boord, Wes-Kaap

Besigheim is in Die Boord, 'n rustige woonbuurt in Stellenbosch geleë. Dié gastehuis is net 400 m vanaf die Mediclinic en Boord Winkelsentrum en sowat 2 km vanaf die middedorp en universiteitskampus. Vername hoofr...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord, Wes-Kaap

Magnolia Place is in 'n rustige, gegoede woonbuurt in Stellenbosch geleë. Die verblyf is so 20 minute se stap van die historiese dorpskern af en dis naby aan al die nodige geriewe, insluitend 'n Medi-Clinic. Die ga...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Vin Suite is 'n ateljeewoonstel wat smaakvol ingerig en volledig toegerus is vir selfsorg. Dis net langs Dorpstraat, in die historiese hartjie van Stellenbosch geleë. Dié ruim ateljeewoonstel het 'n koninggrootte...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 199
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Die Boord, Wes-Kaap

Leafy Lane Cottage is 'n lieflike dubbelverdiepingkothuis in 'n stil en gesogte woonbuurt in Stellenbosch. Die eenheid is sentraal geleë en stapafstand vanaf die Eersterivier, 'n klein winkelsentrum, historiese Ste...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5284 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za