Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Stellenbosch University besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Stellenbosch University.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stellenbosch University akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Stellenbosch University

10% af Aanbod!
VanafR850
R680
per nag, vir 1
Gastehuis in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Ryneveld Lodge is geleë in die historiese dorpie Stellenbosch, in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Hierdie stylvolle, Victoriaanse huis dateer uit die laat 1800's en is 'n geregistreerde nasionale monument. Dit...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Roosenwijn Gastehuis is in die hartjie van die sonderlinge, historiese dorp Stellenbosch. Dié pragtige Victoriaanse tuiste is as Nasionale Monument verklaar. Dit dateer uit 1904 en is sorgsaam opgeknap om 'n ouwêr...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

7 On Murray is 'n selfsorgwoonstel wat lekker sentraal in die bekoorlike dorpie, Stellenbosch, in die Jonkershoekvallei geleë is. Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badk...

Vanaf
R4 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

7 on Murray - Apartment 3 is in Stellenbosch, 'n historiese dorpie in die Wes-Kaap, en word omring word deur skouspelagtige berge. Dis die tweede oudste Europese dorpie in die provinsie en dit lê op die oudste en l...

Vanaf
R749
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

#Restmycase bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel wat smaakvol ingerig is. Die eenheid het slaapplek vir 2 en is in 'n woonstelblok in die hartjie van Stellenbosch geleë. Dis ideaal vir paartjies, sakereis...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Escape to 205 is in Stellenbosch geleë en ideaal vir ‘n paartjie of sakereisiger. Dis naby die middedorp met verskeie besighede, restaurante en winkels. Dié enkelwoonstel het slaapplek vir 2 en beskik oor lugve...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Luxury Andringa Walk Apartment 21 is in Stellenbosch en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dis ook 500 m vanaf Universiteit ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Luxury Andringa Walk Apartment 22 is in Stellenbosch en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dit is 500 m van Stellenbosch...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Luxury Andringa Walk Apartment 232 is in Stellenbosch geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers of 'n paartjie wat met vakansie is. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardi...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Caledon Villa Guest House is 'n pragtige, gerestoureerde Eduardiaanse gastehuis met 'n groot tuin en 'n swembad. Dit is ook stapafstand vanaf restaurante, winkels en museums en is ideaal vir sakereisgers of vakansie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5867 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za