Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Steve Biko Academic Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Steve Biko Academic Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Steve Biko Academic Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Steve Biko Academic Hospital

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Capital Park, Prinshof

440 Flowers Street Guest House bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Capital Park, Pretoria. Die gastehuis is 700 m van die Steve Biko Akademiese Hospitaal af. Verblyf word gebied in privaat eenhede, met dubbe...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR490
R417
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Pretoria, Prinshof

Sunset View is op 'n heuwel in Riviera, Pretoria geleë en bied ongelooflike uitsigte oor Pretoria vanaf die balkon. Sunset View bied gerieflike, bekostigbare verblyf en het al verblyf aan mediese studente van Neder...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riviera, Pretoria

Silent View Guesthouse is geleë in die rustige Riviera-woonbuurt in Pretoria. Ons bied 'n verskeidenheid akkommodasie wat ook kindergeriewe teen bekostigbare tariewe insluit. Asemrowende uitsigte oor die stad sal r...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Riviera, Pretoria

Greenodd Guesthouse is in die hartjie van Pretoria geleë, in die woonbuurt Riviera. Die pragtige grasdak-kothuis bied die opsie vir selfsorg- of B&B-verblyf. Ons bied kwaliteit verblyf wat ideaal is vir sakereisige...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riviera, Pretoria

Amper Bo is 'n gastehuis wat rustige, bekostigbare en lieflike verblyf bied. Die gastehuis is sentraal geleë in Riviera, na aan al die vernaamste winkelsentrums en geskiedkundige landmerke. Verblyf bestaan uit 3 ...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

11th Avenue Guest House is 'n gerieflike, billike selfsorg-gastehuis in Gezina, Pretoria. Ons gastehuis is gemáák vir al jou vakansie- en wegbreekbehoeftes, of jy nou op soek is na 'n salige middag langs die swemb...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riviera, Pretoria

Oppi Hoek Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in 'n veilige, vreedsame woonbuurt in Riviera, Pretoria, naby die Uniegebou en die middestad. Verblyf word gebied in stylvolle en suite-gastekamers. Elke kamer het 8...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R320
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

Edelweiss is ‘n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Rietfontein, Pretoria. Dié boomryke stad bied verskeie natuurlik en kulturele trekpleisters, asook historiese geboue en museums. Dié eenheid beskik ...

Vanaf
R190
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Riviera, Pretoria

Goedkoopslaap PTA bied 2 volledig togeruste oopplan-tuinkothuise aan die voet van Meintjieskop, agter die Uniegeboue. Die kothuise skuil in 'n stil, lowerryke omgewing naby Steve Biko-hospitaal, restaurante en winke...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riviera, Pretoria

Deja-Vu bied 'n rustige en vreedsame atmosfeer met net 'n tikkie Franse flair. Die gastehuis is sentraal geleë in Pretoria, na aan al die vernaamste winkelsentrums en geskiedkundige landmerke. Die gastehuis bied ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2450 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za