Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Capital Park

4 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Capital Park van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Capital Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Capital Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Capital Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Capital Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Capital Park Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R704
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wonderboom Suid, Capital Park

Green Valley Lodge is in die hartjie van Wonderboom-Suid, 'n voorstad van Pretoria, geleë, weggesteek onder die Wonderboom Natuurreservaat, een van Pretoria se gewilde Erfenisgebiede. Green Valley Lodge se naam bek...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wonderboom Suid, Capital Park

Sarah's Place bied 2 selfsorg-eenhede in Wonderboom-Suid, 'n voorstad van Pretoria. Dis op die eienaar se perseel op 'n veilige landgoed, met 'n privaat ingang en veilige onderdakparkeerplek. Gesinsuite 1 bied slaa...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Capital Park

La Rosetta Akkommodasie is in die hartjie van Capital Park, Pretoria. Verblyf word gebied in 3 kamers by die eienaar se huis met aparte ingange. Daar is 2 dubbelkamers, genaamd Paris en Avignon, en ‘n gesinskame...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Capital Park

440 Flowers Street Guest House bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Capital Park, Pretoria. Die gastehuis is 700 m van die Steve Biko Akademiese Hospitaal af. Verblyf word gebied in privaat eenhede, met dubbe...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Capital Park

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

11th Avenue Guest House is 'n gerieflike, billike selfsorg-gastehuis in Gezina, Pretoria. Ons gastehuis is gemáák vir al jou vakansie- en wegbreekbehoeftes, of jy nou op soek is na 'n salige middag langs die swemb...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR490
R417
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Pretoria, Prinshof

Sunset View is op 'n heuwel in Riviera, Pretoria geleë en bied ongelooflike uitsigte oor Pretoria vanaf die balkon. Sunset View bied gerieflike, bekostigbare verblyf en het al verblyf aan mediese studente van Neder...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riviera, Pretoria

Silent View Guesthouse is geleë in die rustige Riviera-woonbuurt in Pretoria. Ons bied 'n verskeidenheid akkommodasie wat ook kindergeriewe teen bekostigbare tariewe insluit. Asemrowende uitsigte oor die stad sal r...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Riviera, Pretoria

Greenodd Guesthouse is in die hartjie van Pretoria geleë, in die woonbuurt Riviera. Die pragtige grasdak-kothuis bied die opsie vir selfsorg- of B&B-verblyf. Ons bied kwaliteit verblyf wat ideaal is vir sakereisige...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rietfontein, Pretoria

Herda's Guest Suites is in Rietfontein, Pretoria en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, diegene wat vir familie kom kuier en oornaggaste. Dit is naby hospitale, verskeie winkels, restaurante en die sakegebiede. ...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riviera, Pretoria

Amper Bo is 'n gastehuis wat rustige, bekostigbare en lieflike verblyf bied. Die gastehuis is sentraal geleë in Riviera, na aan al die vernaamste winkelsentrums en geskiedkundige landmerke. Verblyf bestaan uit 3 ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R320
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

Edelweiss is ‘n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Rietfontein, Pretoria. Dié boomryke stad bied verskeie natuurlik en kulturele trekpleisters, asook historiese geboue en museums. Dié eenheid beskik ...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rietfontein, Pretoria

Vivian's Cottage is in die boomryke woonbuuer Rietfontein in Pretoria geleë. Daar is 4 kamers met dubbelbeddens en 2 kamers met 2 enkelbeddens elk. Daar is 6 en suite-kamers in totaal, noukeurig gemeubileer en ve...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riviera, Pretoria

Oppi Hoek Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in 'n veilige, vreedsame woonbuurt in Riviera, Pretoria, naby die Uniegebou en die middestad. Verblyf word gebied in stylvolle en suite-gastekamers. Elke kamer het 8...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riviera, Pretoria

Deja-Vu bied 'n rustige en vreedsame atmosfeer met net 'n tikkie Franse flair. Die gastehuis is sentraal geleë in Pretoria, na aan al die vernaamste winkelsentrums en geskiedkundige landmerke. Die gastehuis bied ...

Vanaf
R190
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Riviera, Pretoria

Goedkoopslaap PTA bied 2 volledig togeruste oopplan-tuinkothuise aan die voet van Meintjieskop, agter die Uniegeboue. Die kothuise skuil in 'n stil, lowerryke omgewing naby Steve Biko-hospitaal, restaurante en winke...

15% af Aanbod!
VanafR600
R510
per nag, vir 2 mense
B&B in Riviera, Pretoria

Dee's BnB is 'n lieflike Victoriaanse huis wat uit 1902 dateer en onlangs opgeknap is. Ons is in 'n stil straat in Riviera in die Moot, naby al die vernaamste spesialis-hospitale en verskeie winkelsentrums en restau...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
B&B in Wonderboom Suid, Wonderboom

Berghaan B&B is in Wonderboom-Suid, Pretoria, geleë. Daar is 2 ateljeewoonstelle wat slaapplek vir tot 4 gaste bied en 'n oornagkamer op die perseel wat slaapplek aan 1 of 2 gaste bied. Die eenhede het elk 'n apa...

Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria SSB, Arcadia

Die Arcadia Hotel is aan die voet van Pretoria se beroemde landmerk, die Uniegeboue, geleë en vorm deel van die Arcadia Inkopiesentrum. Die hotel is maklik bereikbaar vanaf die hoofweë in Pretoria en is net 45 min...

Vanaf
R390
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wonderboom Suid, Pretoria

Garden Flat on 15th bied 2 gerieflike en sakpasoornag-selfsorgeenhede in 'n rustige woonbuurt in Pretoria. Dié boomryke stad 'n bied 'n verskeidenheid natuurlike en kulturele besienswaardighede en merkwaardige ou g...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR450
R338
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riviera, Pretoria

Pretoria Inn Pretoria Inn Self Catering Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in die Riviera-woonbuurt van Pretoria. Dié gastehuis is 'n ou Pretoriaanse huis met houtvloere en staalplafonne. Pretoria ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Capital Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za