Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Steve Biko Statue besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Steve Biko Statue.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Steve Biko Statue akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Steve Biko Statue

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Quigney Beach, Oos-Londen

Portside Inn is 'n gastehuis naby die strandfront in Oos-Londen. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die area. Verblyf word aangebied in 6 kamers...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Quigney Beach, Oos-Londen

African Dreams Bed & Breakfast is 'n instansie wat deur 'n familie besit en bedryf word in Quigney, een van Oos-Londen se oudste en mees historiese woonbuurte. Dié B&B bied verblyf aan sakereisigers, gesinne wat 'n...

Vanaf
R845
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Quigney Beach, Oos-Londen

Goulden Street Guest House is in Quigney geleë ? 'n baie ou en rustige buurt in Oos-Londen. Die strate is breed en baie huise is smaakvol opgeknap. Dié gastehuis is in 2002 gestig en die gebou is byna 100 jaar oud...

Vanaf
R1 506
per nag, vir 2 mense
Hotel in Quigney Beach, Oos-Londen

Premier Hotel East London ICC is in Oos-Londen op dei Esplanande geleë. Dié hotel het 'n luisterryke uitsig oor die Indiese Oseaan en dit is lekker naby al die aksie, so dit is ideaal vir vakansiegangers en sakelu...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
B&B in Quigney Beach, Oos-Londen

The Paralian bied B&B-verblyf op Oos-Londen se strandfront. Die gastehuis is net 5 minute vanaf Oos-Londen Gholfklub en die hawe geleë. Verblyf by The Paralian beskik oor 12 kamers wat uniek versier is. Elke kamer...

Vanaf
R1 506
per nag, vir 2 mense
Hotel in Quigney Beach, Oos-Londen

Premier Hotel Regent is 'n klassieke strandhotel, in Esplanade-rylaan in Oos-Londen. Die hotel is ideaal geleë by die toegangspoort tot die Sonskyn- en die Wildekus en is ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Pre...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Buffelstad

1st Class Manor B&B is 'n bekoorlike instansie in Belgravia, 'n bekoorlike woonbuurt in Oos-Londen. Die gastehuis het 7 standaardkamers en 2 gesinskamers. Al die kamers het en suite-badkamers, DStv, plafonwaaiers ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Quigney Beach, Oos-Londen

The Hampton Exclusive Guest House is in Oos-Londen se kusvoorstad Quigney, en dit is stapafstand van die strand af. Die gastehuis bied gerieflike verblyf, gratis WiFi en uitsigte oor die Indiese Oseaan. Die verblyf...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Southernwood

Park Place Boutique Guesthouse is 'n gesofistikeerde, Victoriaanse herehuis in die hartjie van Oos-Londen, die toegangspoort tot die Sonskynkus en die Wildekus aan Suid-Afrika se Oos-Kus. Park Place het 'n presiden...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stirling, Baysville

Baruch Bayith is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se eiendom in Baysville, 'n stil residensiële voorstad van Oos-Londen. Die area is naby bekroonde restaurante, winkelsentrums, 'n gesogte gholfbaan en verskeie sko...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 310 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za