Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Stony Point Penguin Colony besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Stony Point Penguin Colony.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stony Point Penguin Colony akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Stony Point Penguin Colony

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Bettysbaai, Wes-Kaap

The Beach House is 'n moderne, ruim strandhuis op Bettiesbaai se hoofstrand, 120 m van die hoofwatermerk af. Daar is nie huise of paaie wat die pragtige see-uitsig belemmer nie. Bettiesbaai is bekend vir sy rustige...

Vanaf
R2 060
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bettysbaai, Wes-Kaap

Tajacama is 'n strandhuis in die bekoorlike vakansiedorpie, Bettiesbaai. Bettiesbaai is slegs 'n uur se ry van Kaapstad af, teen die hange van die Overberg en aan die kuslyn van die Wes-Kaap. Daar is 3 slaapkamers ...

33% af Weeksdae!
VanafR2 150
R1 505
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bettysbaai, Wes-Kaap

Slegs 'n uur van Kaapstad af lê Suid-Afrika se langste dorpie - Bettysbaai. Dit is deel van die Overberg-kus op pad na Hermanus. Dit is ook die perfekte plek om die magiese fynbos-landskappe te verken en die ideale...

20% af Aanbod!
VanafR1 400
R1 120
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bettysbaai, Wes-Kaap

The Beach Cottage Betty's Bay is 'n selfsorghuis in Bettiesbaai, 'n oulike vakansiedorpie wat net 'n uur se ry vanaf Kaapstad is. Die dorp bied verskeie doendinge en is teen die voet van die Kogelberge, tussen Pring...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bettysbaai, Wes-Kaap

Sea La- Vie, Betty's Bay is 'n selfsorgwoonstel in die kusdorpie, Bettysbaai. Hierdie vakansiehuis is ideaal naby die hoofstrand. Dié huis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamer en ...

Vanaf
R1 810
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bettysbaai, Wes-Kaap

Oppieknoppie is in Bettysbaai geleë en dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-vakansiehuis op 'n heuwel met see- en berg-uitsigte. Die huis het slaapplek vir 6 - 8 gaste en beskik oor 3 slaapkame...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bettysbaai, Wes-Kaap

BluCabana is 'n Kaap Cod-kothuis vir 6 gaste in Bettysbaai, slegs 500 m van die strand af. Verblyf word in 'n tweeslaapkamerhuis op die eerste verdieping en 'n eenslaapkamerwoonstel vir 2 gaste op die grondverdiepi...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Bettysbaai, Wes-Kaap

Fijnbos Lodge and Spa bied B&B-verblyf in Bettiesbaai. Die lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike plek om te oornag op pad na verskeie besienswaardighede en gewilde walviskykpunte. Verblyf by Fijn...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Bettysbaai, Wes-Kaap

Bettysbaai Huis is 'n selfsorghuis in die skilderagtige stranddorp Bettysbaai aan die voet van die Kogelberge. Die oulike vakansiedorp bied 'n verskeidenheid opwindende doendinge en spog met van die mooiste uitsigte...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bettysbaai, Wes-Kaap

Beach House bied slaapplek aan 6 gaste op die strandfront in Bettysbaai. Die huis het 'n ononderbroke uitsig op die berg en oor die see. Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers met baddens en storte....

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5596 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za