Indien jy Bettysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bettysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bettysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Betty's Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bettysbaai akkommodasie
99 lekke plekke om te bly
Cyara is 'n selfsorgvakansiehuis met 3 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste in Clarence-rylaan in die Kogelberg Biosfeer. Dis langs die Wal...
Kara Mia is in Bettysbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, die strand, doendinge...
Heaven's Door is 'n selfsorgvakansiehuis wat net 'n paar treetjies van die Indiese Oseaan in Bettysbaai af geleë is. Die huis is ruim en bie...
Van Den Berg's Guesthouse and B&B is 'n luukse en ruim gastehuis met 5 eenhede in Bettiesbaai. Van den Berg's het alles wat jou hart begeer:...
Rustic Beach House is ’n ruim selfsorghuis vir 8 gaste in Bettysbaai en dis 200 m van die strand af. Hierdie huis wat oor meer as 1 verdiep...
Listening Wind Self-catering is 'n losstaande huis sowat 350 m vanaf Silversands Beach in Bettysbaai. Dit is die perfekte plek om in die son...
Ocean View on Disa is 'n ruim selfsorgwoonstel op die grondverdieping wat teen die Kogelberge in Bettysbaai geleë is. Die eenheid het 'n apa...
Crassula is in die kusdorp Bettysbaai geleë, langs die Stoney Point Reservaat. Dié eenheid het 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badk...
Skyhouse on Clarence is 'n moderne selfsorgvakansiehuis wat in Bettysbaai geleë is. Dit is naby Hermanus, Gordonsbaai en verskeie wynroetes....
Sol y Sombra is 'n selfsorg-ateljeewoonstel en is net 500 m van die Silversand-strand in Bettysbaai geleë. Die knus en huislike oopplan-woon...
Welkom by die Bettiesbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.