Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Sterkfontein Caves besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Sterkfontein Caves .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sterkfontein Caves akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Sterkfontein Caves

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Johannesburg

Krugersdorp het 'n groot verskeidenheid besienswaardighede. Dit is hoekom jou verblyf by Gute Nach Guest House onvergeetlik beloof te wees. Ons streef daarna om ons gaste te bederf met behulpsame, simpatieke, vriend...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Koffer en Katel is in Krugersdorp en bied gehalteverblyf aan paartjies. Dit is naby verskeie winkelsentrums, restaurante, skole en hospitale. Dié eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n aparte badk...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordheuwel, Krugersdorp

Aviators Retreat is in Noordheuwel, Krugersdorp geleë en word deur 'n familie besit en bestuur. Hierdie gastehuis het sy deure in 2008 oopgemaak en ons streef daarna om ons gaste net so tuis soos by hulle eie huise...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R640
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Krugersdorp Noord, Krugersdorp

Monument Selfsorg Gastehuis is 'n lieflike selfsorg-eenheid vir 3 gaste in Krugersdorp. Dié eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, sowel as 'n oopplan-badkamer met 'n stort, leefarea en 'n oopplan-k...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Wes-Rand, Krugersdorp

Impangele Lodge is gerieflik geleë in Muldersdrift, net buite Krugersdorp en slegs 30 minute van beide Johannesburg en Pretoria af. Ons bied 7 uniek gemeubileerde grasdak-eenhede. Elke eenheid het 'n sitarea, kom...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 199
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Oasis Retreat is 'n selfsorgwoonstel en het slaapplek vir 4 gaste in 'n kompleks is Krugersdorp. Dié woonstel is op die eerste verdieping geleë en beskik oor 2 slaapkamers en deel die gebruik van 'n badkamer met ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Waterval Self-Catering Lodge is 18 km buite Krugersdorp in Tarlton. Verblyf word in 6 ateljeewoonstelle gebied met slaapplek vir 2 gaste in elke woonstel. Elke woonstel het 'n kombuis, slaaparea, sitarea en 'n en ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Muldersdrift, Krugersdorp

Maleech Cottage is 'n gastekothuis op die gasheer se privaat eiendom aan die oewer van die Krokodilrivier in Muldersdrift. Die perseel is naby verskeie trouvenues. Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik o...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
B&B in Muldersdrift, Krugersdorp

Deo Grata is 'n pragtige gastehuis genestel in die wêreldbekende Wieg van die Mensdom. Met sy rustige ligging is dit perfek vir 'n wegbreekgeleentheid van die stadslewe. Dit het ook maklike toegang tot al die toeri...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 3 mense
B&B in Muldersdrift, Krugersdorp

Die Rivier-Houthuis is op die oewer van die Krokodilrivier in die dorpie Muldersdrift in die Wieg van die Mensdom. Die eenheid beskik oor 'n pragtige ruim kamer met 'n dubbel- en enkelbed en 'n aparte badkamer in di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 2598 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za