Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Sunshine Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Sunshine Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sunshine Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Sunshine Hospital

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Benoni, Johannesburg

RSA Lodge is 'n gastehuis wat gehalteverblyf in Benoni bied. Die lodge is ideaal slegs 10 km vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë en ook net 2 km vanaf restaurante in die area. Verblyf word gebied in ...

Vanaf
R469
per nag, vir 2 mense
Lodge in Benoni, Johannesburg

Ecotel Lodge Benoni bied 'n gerieflike plek om weg te breek en te ontspan in Benoni aan die Oos-Rand van Gauteng. Die lodge is gerieflik geleë net 5 minute van die bekende Lakeside Shopping Mall af wat in die vorm ...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
B&B in Westdene, Benoni

Africa Paradise is 'n elegante, veilige en bekostigbare gaste-lodge wat hartlike gasvryheid bied. Dit is net 10 minute vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe. Ons bied 'n gratis pendeldiens en is ideaal vir sakelui e...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene, Benoni

Walts Place is geleë in die veilige Korsmans sluiting wat oor die Benoni Meer Gholfbaan uitkyk. Ons is slegs 15 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe gelee en het ook maklike toegang tot die winkelsentrums, snel...

Vanaf
R625
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Benoni, Johannesburg

Zurich Garden Lodge bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis en is in Benoni, in Johannesburg geleë. Dié gastehuis is 5 minute se ry vanaf Ski-World, Glynnwood hospitaal en Lakeside Mall. Verblyf beskik oor 5 gast...

 Koepons teen 10% af
VanafR900
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lakefield, Benoni

Outlook Lodge Lakefield bied uitstekende waarde vir geld met tuiste weg van die huis gemak in 'n rustige omheinde gemeenskap. Die ideale verblyf vir alle kieskeurige reisigers, professionele, ywerige safari entoesia...

Vanaf
R579
per nag, vir 2 mense
Lodge in Lakefield, Benoni

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre bied skoon, gerieflike en billike verblyf in Lakefield, Benoni. Ons ruim kamers is toegerus met koningingrootte-beddens, TV's, skryftafels, spieëls, lugversorging, en elke k...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lakefield, Benoni

Len's B&B Guest House is in die rustige voorstad Lakefield in Benoni, net 15 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en minder as 1,5 km vanaf Lakeside Mall. Die gastehuis is naby talle restaurante en w...

 Koepons teen 10% af
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boksburg, Johannesburg

Ikaze Guest House bied egte Suide-Afrikaanse gasvryheid by dié luukse gastehuis met absolute veilige, rustige en gerieflike kamers. Ons kamers het en suite-badkamers, en ons bied ook selfsorgverblyf-opsies vir gas...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boksburg, Johannesburg

24 on Vrey is 'n gastehuis met baksteenmure binne en buite, en is geleë in die lowerryke voorstad Beyerspark, net oos van Johannesburg. Dit is net 7 minute vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe en bied aan sake...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2409 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za