Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Swartberg Pass besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Swartberg Pass.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Swartberg Pass akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Swartberg Pass

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

Bushman Valley is in die pragtige Oukloofberge, wat deel vorm van die 1200 ha Swartberg Privaat Natuurreservaat. Dié natuurreservaat grens aan Prins Albert en strek tot by Eerste Water in die majestueuse Swartbergp...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Matjiesrivier, Groot-Karoo

Swartberg Backpackers is 45 km buite Oudsthoorn, aan die voet van die wêreldbekende Swartberge. Koel af in die swembad wat omring word deur die klanke van die natuur, rustigheid, natuurskoon en voortreflike berg-ui...

Vanaf
R940
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Kaapse Roete 62, Groot-Karoo

Oppieplaas was oorspronklik 'n werkershuisie. Dit is later gerestoureer en vandag is dit 'n heerlike, gesellige selfsorg-kothuisie. Dié kothuis is 10 km buite Prins Albert op die pad na Klaarstroom en is geleë daa...

Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

Yellow House is op die rand van die prentjiemooi dorpie Prins Albert. Dis die ideale plek om af te saal, die sonsondergang agter die berge te aanskou en die sterrehemel dop te hou. Gaste kan ook deur die amandelboor...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Prins Albert, Groot-Karoo

Mirtehof Guest Farm Estate is in Prince Albert geleë en bied luukse verblyf vir 'n Karoo-wittebrood, 'n ontspannende wegbreek buite die betonoerwoud of 'n welverdiende vakansie. Dit is ideaal geleë op die rand va...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

Laslap is 'n selfsorghuis op 'n kleinhoewe in Prins Albert. Die bekoorlike dorpie skuil aan die voet van die Swartberge en bied 'n verskeidenheid van aktiwiteite soos wyn-, olyf- en kaasproe, sterrekyk en histories...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Meraki Cottage is in die Matjiesriviervallei aan die voet van die Swartberg geleë. Die te volle toegeruste plaashuis is binne bereik van restaurante en verskeie doendinge vir gaste om te geniet. Die huis het slaap...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

The Karoo Prinia is 'n bekoorlike en huislike, opgeknapte Karookothuis in Prins Albert. Dié drieslaapkamerkothuis is aan die voet van die Robert Gordon-koppie geleë. Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers waarvan ...

Vanaf
R2 330
per nag, vir 2 mense
Lodge in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Swartberg Country Manor skuil op die Voorbedacht Plaas in die Kangovallei aan die voorheuwels van die wêreldbekende Swartberge. Die asemrowende uitsig op die berge vanaf die oorspronklike plaashuis se stoep het die...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert, Groot-Karoo

By-Die-Koppie Guesthouse bied oornag-akkommodasie in Prins Albert in die Wes-Kaap. Ons nooi jou om die sonderlinge rustigheid van hierdie gerieflike gastehuis te kom geniet. Ons is omtrent 40 km vanaf die N1 tussen ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

Die Artist's Cottage is 100 jaar gelede in die tipiese platdakstyl van die Karoowerkershuisies gebou. Met 'n en suite-slaapkamer en 2 buite-sitareas bied die vrolike kothuis nou aangename en gesellige selfsorgverbly...

20% af Aanbod!
VanafR1 800
R1 440
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prins Albert, Groot-Karoo

De Bergkant Lodge is 'n geskiedkundige Kaap-Hollandse huis in Prins Albert, aan die voet van die Swartberg in die Groot-Karoo. Verblyf is beskikbaar in 4 Deluxe Suites wat elk 'n sitkamer, slaapkamer en 'n en suite...

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

Karoo Masterclass House and Cottage bied lieflike selfsorgverblyf in Prins Albert. Die Karoo Masterclass House het slaapplek vir 8 en die Masterclass Cottage het slaapplek vir 4. Elke eenheid het lugversorging en ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

Eden Overnight Cabin bied knus en huislike selfsorg-verblyf in die bekoorlike dorp Prins Albert. Die dorp is aan die suidelike kant van die Groot Karoo geleë, aan die voet van die Swartberge. Die dorp bied lieflike...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Prins Albert, Groot-Karoo

Teen die Randjie is in Prins Albert geleë en bied gehalte- en bekostigbare verblyf. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriendegroep. Die huis is in 'n stil en veilige omgewing naby verskeie winkels, restaurante en besie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15 van 1681 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za