Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Table Mountain besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Table Mountain.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table Mountain akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Table Mountain

Vanaf
R1 265
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Upper Gardens, Wes-Kaap

Annarita's Place is in Higgovale geleë en het 'n groot terras teen die hange van Tafelberg. Die eenheid is hoog bo die stad geleë, waar jy kan ontspan en aan 'n skemerkelkie teug terwyl jy die uitsig oor Tafelberg...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Upper Gardens, Wes-Kaap

De Tafelberg Gastehuis is gelee aan die boonste hange van die wereldbekende natuurwonder, Tafelberg, wat Kaapstad sy unieke karakter gee. Van die gastehuis af is daar asemrowende uitsigte oor die stad, die hawe, Ta...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
B&B in Oranjezicht, Wes-Kaap

Redbourne Hilldrop is teen die boonste hange van Tafelberg geleë en spog met pragtige uitsigte oor Kaapstad en die hawe en die berg wat saans helder belig is. Hierdie huis uit 1928 is met aandag herstel en versig...

Vanaf
R1 096
per nag, vir 2 mense
B&B in Tuine, Wes-Kaap

Villa Zeezicht is 'n historiese villa met gewels in 'n spoggerige woonbuurt. Dié villa skuil in 'n pragtige tuin aan die voet van Tafelberg, net buite Kaapstad se middestad. Die omgewing is stil en rustig al is dit...

10% af Aanbod!
VanafR1 060
R954
per nag, vir 2 mense
B&B in Upper Gardens, Wes-Kaap

Cape Paradise Lodge skuil hoog bo die stil buurt Higgovale. Gaste kan hul verkennings in Kaapstad hiér teen die hange van Tafelberg begin. Die vriendelike gashere sal gaste dadelik tuis laat voel en het die ervarin...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Upper Gardens, Wes-Kaap

Table Mountain Splendour is 'n B&B in Oranjezicht in Kaapstad wat deur die eienaar bestuur word. Die gastehuis is ideaal geleë, net 'n entjie se ry van die middestad en verskeie besienswaardighede langs die Atlant...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Upper Gardens, Wes-Kaap

Rooms with Views bied verblyf in ’n pragtige privaat huis in Higgovale, Kaapstad. Die perseel is naby busroetes, Langstraat, restaurante en strande. Verblyf word in 2 enkelkamers en 1 dubbelkamer gebied. Die kam...

Vanaf
R3 625
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Upper Gardens, Wes-Kaap

129 on Kloof Nek is in die luukse woonbuurt Higgovale direk teen die voet van Tafelberg geleë en dit het 'n asemrowende uitsig oor die stad en die hawe. Hierdie elegante, stylvolle gastehuis bied selfsorgverblyf in...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

Kensington Views bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol gemeubileerde selfsorg tuinsuite teen die hange van Tafelberg. Die gastehuis is in Tuine in die Kaapse middestad en bied lieflike uitsigte op Leeukop en Tafelb...

25% af Winteraanbod!
VanafR3 500
R2 625
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Table Mountain Family Retreat is die ideale plek vir 'n Kaapse wegbreek met die majestueuse Tafelberg af agtergrond. Hierdie pragtige villa word deur 'n rustige ontwerperstuin omring en die smaakvolle dekor en titse...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 4876 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za