Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Table Mountain Frame, Khayelitsha besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Table Mountain Frame, Khayelitsha.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table Mountain Frame, Khayelitsha akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Table Mountain Frame, Khayelitsha

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Raithby, Kaapse Wynlande

Cape Winelands Holiday Home is 'n selfsorghuis op die eienaar se perseel op 'n veilige landgoed in Raithby. Die eiendom is die ideale basis waarvandaan gaste die omgewing kan verken. Die losstaande vakansiehuis bi...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boland, Kaapse Wynlande

Skilpadvlei Wine Estate bied B&B- en selfsorgverblyf op 'n privaat wynlandgoed in die Kaapse Wynlandstreek. Die historiese landgoed is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede kan verken. Ve...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Boland, Kaapse Wynlande

401 Rozendal Cottages is op die plaas, Rozendal, in die Stellenbosch-omgewing geleë waar die Joubert-gesin reeds sedert 1912 wyn boer. Hierdie plaas bied gerieflike verblyf in selfsorgkothuise en dit is ook 'n prag...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 2)
B&B in Boland, Kaapse Wynlande

Jordan Luxury Suites is op 'n privaat wynlandgoed in die Stellenbosch-omgewing geleë. Hierdie B&B bied die ideale verblyf vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie besienswaardighede in die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Mauya Cottage is in die lowerryke Mabille Park, 'n voorstad van Kuilsrivier geleë. Dis in 'n rustige omgewing, waar baie inwoners stap, draf of met hulle honde gaan stap. Verblyf word in 8 kamers met slaapplek vi...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Cammy's Guesthouse weerspieël die lewendige omgewing en bied verblyf in selfsorg-eenhede wat onlangs opgeknap is. Dié eenhede het elkeen hul eie ingang en is in 'n rustige woonbuurt in Kuilsrivier. Dit is naby tal...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kuilsrivier, Wes-Kaap

De Keurboom Guesthouse is 'n luukse, ruim selfsorg-gastehuis in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Ons bied plattelandse rustigheid naby die middestad en al die bekendste besienswaardighede. Sakereisigers en vakansie...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Raithby, Kaapse Wynlande

The Country Guesthouse is op die voorheuwels van die Helderberge geleë en is die ideale wegbreekbestemming vir enige vakansie. Die gastehuis is sowat 12 km buite Stellenbosch en bied maklike toegang tot die N2 en K...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Raithby, Kaapse Wynlande

Raithby Winelands Historical Cottage is aan die rand van die geskiedkundige dorpie, Raithby, met 'n mooi uitsig oor die majestueuse Helderberg. Die kothuis dateer uit vroeg 1900 en was oorspronklik deel van 'n groot...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bellville, Wes-Kaap

Albrine Lodge bied gerieflike verblyf in Bellville 3,7 km vanaf Louis Leipoldt Medi-Kliniek, 6,4 vanaf Absolut Kunsgalery, 2,9 km vanaf Bellville se Anglikaanse Kerk en 5 km vanaf Cool Runnings Toboggan Park. Die v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 4670 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]