Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Table Mountain Frame, Khayelitsha besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Table Mountain Frame, Khayelitsha.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table Mountain Frame, Khayelitsha akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Table Mountain Frame, Khayelitsha

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kuilsrivier, Wes-Kaap

De Keurboom Guesthouse is 'n luukse, ruim selfsorg-gastehuis in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Ons bied plattelandse rustigheid naby die middestad en al die bekendste besienswaardighede. Sakereisigers en vakansie...

 Koepons teen 20% af
Vanaf
R1 045
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Raithby, Wes-Kaap

The Country Guesthouse is op die voorheuwels van die Helderberge geleë en is die ideale wegbreekbestemming vir enige vakansie. Die gastehuis is sowat 12 km buite Stellenbosch en bied maklike toegang tot die N2 en K...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Cammy's Guesthouse bied verblyf in selfsorg-ateljees wat onlangs opgeknap is. Dié ateljees het elkeen hul eie ingang en is in 'n rustige woonbuurt in Kuilsrivier naby openbare geriewe geleë. Elke oopplan-ateljee ...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Raithby Vines 1 is op 'n veilige landgoed in Raithby, Somerset-Wes. Die landgoed bied 'n uitsig op die Helderberg en word omring deur wingerde. Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, b...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Die elegante Country Inn is in die hartjie van Zevenwacht se skilderagtige wingerde geleë. Verblyf word gebied in luukse suites met lugversorging, privaat terrasse en ononderbroke uitsigte oor Tafelbaai en Valsbaai...

Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
B&B in Kuilsrivier, Wes-Kaap

3 Palms B&B is in Kuilsrivier, een van die Noordelike Voorstede van Kaapstad, geleë en bied billike tariewe. Indien jy op soek is na wonderlike Suid-Afrikaanse gasvryheid, is jy op die regte plek. Verblyf word aan...

10% af Aanbod!
VanafR4 500
R4 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Stunning Wine Farm Villa bied ongelooflike verblyf tussen die wingerde op die Zevenwacht Wynlandgoed. Dit is die perfekte plek vir gaste wat opsoek is na rustigheid en asemrowende uitsigte oor Kaapstad en, in die ve...

Vanaf
R1 620
per nag (plek vir 8)
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

Wilcre's Luxurious Home is 'n selfsorghuis in Kuilsrivier, Kaapstad. Die huis is die ideale basis vanwaar gaste die besienswaardighede in die Noordelike Voorstede kan besoek. Die ruim vakansiehuis het slaapplek vir...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Heldervue, Wes-Kaap

Lekker Kuier is in Somerset-Wes in die Kaapse Helderberg naby besienswaardighede soos Strand, Erinvale Gholflandgoed, Helderberg Natuurreservaat en verskeie wynlandgoedere geleë . Hierdie selfsorgverblyf bestaan ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Schonen Place bied verblyf in die eienaar se huis en is geleë op 'n velige landgoed in Somerset-Wes. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornag-verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe en die N2 en die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 5478 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za