Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Table Mountain Frame, Khayelitsha besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Table Mountain Frame, Khayelitsha.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table Mountain Frame, Khayelitsha akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Table Mountain Frame, Khayelitsha

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heldervue, Somerset-Wes

@ Abelia Guest House is in Somerset-Wes en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dis ideaal geleë naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die gastehuis...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Heldervue, Somerset-Wes

Glennies B and B is in Heldervue, Somerset-Wes geleë en net 3 km vanaf die Somerset Mall. Dié B&B-verblyf het 'n swembad en uitsigte oor Valsbaai. Gerieflike verblyf is beskikbaar in verskeie gastekamers en elke ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Somerset-Wes, Kaapse Wynlande

Pepperwood Garden Apartment bied rustige selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in 'n veilige landgoed in Somerset-Wes. Die prentjiemooi dorp is omring deur manjifieke berge en wingerde met 'n uitsig oor die blou...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes, Raithby

Avontuur Manor House and Wine Estate bied verblyf op die Avontuur-landgoed, 'n wyn- en perdlandgoed op die suidwestelike hang van die Helderberg op die R44 wat Somerset-Wes en Stellenbosch verbind. Dit is in Suid-Af...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heldervue, Somerset-Wes

Brookshill is in Somerset-Wes, 'n bekoorlike dorpie omring deur pragtige berge en wingerde, met 'n uitsig oor die nabye kobalt-blou oseaan en strande. Dit is 'n paradys vir diegene wat natuurskoon, wyn , dekadente ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heldervue, Somerset-Wes

Geranium Studio is 'n selfsorg-ateljee in Heldervue, Somerset-Wes. Die dorp is omring met asemrowende berge en wingerde en is 50 km vanaf Kaapstad in die Helderberg omgewing. Besienswaardighede in die omgewing sluit...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Hartlike gasvryheid wag op jou by Aan-den-Weg, 'n wyn- en roosplaas wat net 10 km van Stellenbosch af geleë is. Gaste wat hier tuisgaan word omring deur roosplantasies, wingerde, vrugteboorde en luisterryke uitsigt...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Somerset-Wes, Kaapse Wynlande

29 Carissa Street is in Steenbras View in Somerset-Wes en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers of sakereisigers. Ons is naby talle winkels, restaurante en geriewe, asook maklik van die Strand se strand af bereikb...

Vanaf
R1 180
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kuilsrivier, Stellenbosch

Mooiplaas Manor House 1833 is 'n werkende familieplaas in die berge van Stellenbosch se wynlande, bied verblyf in 2 selfsorg-eenhede in hul Mooiplaas Manor House 1833. Dié Kaaps-hollandse herehuis, gebou in 1833, i...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Bonne Chance Cottage is in die buitewyke van Stellenbosch geleë, word omring deur wingerde en bied beeldskone dam- en berguitsigte. Die kothuis is na aan al die plaaslike geriewe en slegs 20 minute vanaf die naaste...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 4680 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]