Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Table Mountain Frame, Khayelitsha besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Table Mountain Frame, Khayelitsha.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table Mountain Frame, Khayelitsha akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Table Mountain Frame, Khayelitsha

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R1 440
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch, Wes-Kaap

Hartlike gasvryheid wag op jou by Aan-den-Weg, 'n wyn- en roosplaas wat net 10 km van Stellenbosch af geleë is. Gaste wat hier tuisgaan word omring deur roosplantasies, wingerde, vrugteboorde en luisterryke uitsigt...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heldervue, Wes-Kaap

Geranium Studio is 'n selfsorg-ateljee in Heldervue, Somerset-Wes. Die dorp is omring met asemrowende berge en wingerde en is 50 km vanaf Kaapstad in die Helderberg omgewing. Besienswaardighede in die omgewing sluit...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Raithby, Wes-Kaap

Marshden Estate is op 'n pragtige plaas 13 km buite Stellenbosch en 7 km buite Somerset-Wes geleë. Die skilderagtige berge en wingerd is 'n absolute paradys vir gaste op soek na 'n wegbreek in 'n prentjiemooi lands...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heldervue, Wes-Kaap

Brookshill is in Somerset-Wes, 'n bekoorlike dorpie omring deur pragtige berge en wingerde, met 'n uitsig oor die nabye kobalt-blou oseaan en strande. Dit is 'n paradys vir diegene wat natuurskoon, wyn , dekadente ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heldervue, Wes-Kaap

Strelitzia Selfsorg is 'n selfsorg-eenheid op die grondverdieping van die eienaar se huis in Somerset-Wes, 'n prentjiemooi kusdorp wat deur berge en wingerde omring word. Die eenheid spog met 'n ongelooflike uitsig ...

 Koepons teen 20% af
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Pepperwood Garden Apartment bied rustige selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in 'n veilige landgoed in Somerset-Wes. Die prentjiemooi dorp is omring deur manjifieke berge en wingerde met 'n uitsig oor die blou...

Vanaf
R1 895
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Blaauwheim is 'n eksklusiewe gastehuis in Somerset-Wes en word bedryf deur mede-eienaars Johan en Jo-Anne Blaauw. Blaauwheim bied verblyf in 2 luukse suites, Pinotage en Chardonnay, en 'n luukse dubbelkamer, Shira...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heldervue, Wes-Kaap

Begonia Unit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tuinkothuis wat in die rustige woonbuurt Heldervue in Somerset-Wes geleë is, tussen die Strand en Somerset-Wes. Akkommodasie word aangebied in 'n eenslaapkamereen...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Bonne Chance Cottage is in die buitewyke van Stellenbosch geleë, word omring deur wingerde en bied beeldskone dam- en berguitsigte. Die kothuis is na aan al die plaaslike geriewe en slegs 20 minute vanaf die naaste...

Vanaf
R1 775
per nag (plek vir 2)
Hotel in Heldervue, Wes-Kaap

NH The Lord Charles Hotel is in Somerset-Wes en is ideaal vir gaste op soek na 'n ontspanne of sake-wegbreek naby verskeie besienswaardighede. Die hotel het 156 standaard kamers en 30 superior-kamers. Elke kamer he...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 5479 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za