Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Table Mountain National Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Table Mountain National Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table Mountain National Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Table Mountain National Park

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Best Views is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in Kampsbaai teen die hange van Tafelberg en bied ononderbroke uitsigte oor die see en berge. Die woonstel beslaan die boonste verdieping van 'n huis, maar is...

35% af Aanbod!
VanafR2 829
R1 839
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

A12 Sunset Hills is 'n selfsorgwoonstel in Kampsbaai, een van Kaapstad se gesogte woonbuurte. Die verblyf het 'n fantastiese uitsig oor die oseaan en is naby Kampsbaai se topbesienswaardighede en -restaurante. Die ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Ravensteyn is 'n selfsorg-villa in Kampsbaai, in Kaapstad. Die eiendom is 2 km van die strand af, waar daar restaurante, kroeë en winkels is om te besoek. Die verblyf het verskillende verdiepings en slaapplek vir ...

33% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 872
R1 248
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

The Crystal lê tussen die Atlantiese Oseaan en die ikoniese Tafelberg. The Crystal is ideaal vir alleenreisigers sowel as gesinne en beskik oor moderne en luukse ateljee- en tweeslaapkamerwoonstelle, asook die vlag...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Astris Apartment is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n stil area in Kampsbaai geleë is en net 15 minute se stap van die strand en winkels af is. Die woonstel bied uitsigte op die berge, strand en Atlantiese Oseaan. Di...

Vanaf
R4 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Sea Star Boutique Hotel bied uitsigte oor Kampsbaai, Leeukop en Tafelberg en is 'n goeie afstand weg van die gedruis van die stad. Dit is net 15 minute van die middestad af en maklik bereikbaar vanaf Kampsbaai-rylaa...

Vanaf
R1 010
per nag, vir 2 mense
B&B in Kampsbaai, Wes-Kaap

African Dreams is 'n gastehuis in Kampsbaai, Kaapstad, en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. African Dreams...

Vanaf
R2 895
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kampsbaai, Wes-Kaap

Boutique@10 verwelkom jou by unieke verblyf op die randjie van Kampsbaai. Ons is ideaal bokant Kampsbaaistrand geleë en kyk uit oor pragtige wit strande wat deur die Atlantiese Oseaan skoongevee word. Daarmee saam...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Practical Magic bied selfsorg-verblyf. Hierdie dubbelverdieping-meenthuis het 3 slaapkamers en is op die tweede hoogste straat in Kampsbaai met 'n ongelooflike uitsig. Dis ten volle gemeubileer vir 5 gaste met 'n ek...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

2 Medburn Road is ’n selfsorg-vakansiehuis op die eienaar se perseel in Kampsbaai. Dié huis spog met ’n balkon reg rondom die huis wat ’n asemrowende see-uitsig bied. Die woonstel het lugversorging en bied s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5156 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za