Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Table Mountain National Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Table Mountain National Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table Mountain National Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Table Mountain National Park

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Upper Gardens, Wes-Kaap

Table Mountain Splendour is 'n B&B in Oranjezicht in Kaapstad wat deur die eienaar bestuur word. Die gastehuis is ideaal geleë, net 'n entjie se ry van die middestad en verskeie besienswaardighede langs die Atlant...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Blue Views Studios bied selfsorg-ateljeewoonstelle in Kampsbaai in Kaapstad. Die woonstelle is naby die strand, kroeë en restaurante. Verblyf is beskikbaar in 3 individuele woonstelle, elk met 'n oopplan-leefarea,...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Upper Gardens, Wes-Kaap

Rooms with Views bied verblyf in ’n pragtige privaat huis in Higgovale, Kaapstad. Die perseel is naby busroetes, Langstraat, restaurante en strande. Verblyf word in 2 enkelkamers en 1 dubbelkamer gebied. Die kam...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R3 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Sante Fé Apartment is 'n ruim, moderne tweeslaapkamerwoonstel in die gesogte Kaapse buurt, Kampsbaai. Die eenheid grens aan die hoof-villa, maar het sy eie ingang en parkeerplek op die perseel. Die woonstel het s...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kampsbaai, Wes-Kaap

South Beach Camps Bay is 'n boetiekhotel wat B&B-verblyf in Kampsbaai, Kaapstad aanbied. Die hotel is oorkant Kampsbaai se getypoel, die strand, restaurante en winkels geleë. Verblyf word in 19 unieke kamers aange...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Summer Place is 'n gesogte, selfsorgwoonstel in Kampsbaai, Kaapstad. Die eiendom bied fantastiese uitsigte oor die omgewing, see en op die berge vanuit meeste van die kamers en balkon. Dié dubbelverdieping-meenth...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Something Special Villa is 'n selfsorgdorpshuis in die luukse Kampsbaai-woonbuurt in Kaapstad. Dié eiendom is naby Kampsbaai se strand, gewilde restaurante, kroeë en kuierplekke. Die dorpshuis is smaakvol versier...

33% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 860
R1 240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

The Glen Apartments is in 'n boomryke buurt geleë en is vernoem na die Glen Forrest Natuurreservaat van 14 hektaar waaraan dié woonstelle in Kampsbaai grens. The Glen Apartments bestaan uit luukse woonstelle met '...

33% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR3 000
R2 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kampsbaai, Wes-Kaap

The Bay Hotel is in Kampsbaai geleë. Dié stad is veral bekend vir sy goeie klimaat, natuurtonele, ongerepte strande, markies, fauna, flora en die ikoniese Tafelberg en Robbeneiland. Dit is ideaal vir gaste wat op ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Blue Views Penthouse 1 is in een van Kaapstad se topbestemmings, Kampsbaai, geleë. Kaapstad is baie bekend vir Tafelberg, die V&A Waterfront, die konferensiesentrum, strande, kultuurdoendinge en 'n reeks eetervarin...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 5086 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za