Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tembe Elephant Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tembe Elephant Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tembe Elephant Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tembe Elephant Park

Vanaf
R3 500
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Ndumo Game Reserve, Tembe Nasionale Olifantpark

By Tembe Elephant Park & Lodge kan jy die majestueuse groot tande van Suid-Afrika in al hul glorie ontmoet. Die lodge is in Maputaland geleë, in die noord-oostelike deel van KwaZulu-Natal. Tembe is die tuiste van...

Vanaf
R4 630
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Olifantkus, Tembe Nasionale Olifantpark

Royal Thonga Safari Lodge spog met 'n direkte, privaat ingang na die bekende en onvergeetlike Tembe-olifantpark, en is 372 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Hierdie Groot 5-reservaat is in 'n omgewing met ...

Vanaf
R295
per nag (plek vir 2)
Lodge in Ndumo Game Reserve, Olifantkus

Ndumu River Lodge is die ideale plek vir 'n wegbreek. Dis een van die min bestemmings waar gaste die Groot 5 by 'n wildreservaat kan sien en binne 'n uur se ry walvisse en dolfyne ook kan sien. Daar is 'n verskeiden...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Lodge in Ekuhluphekeni, Olifantkus

Kosibay Bush Lodge is 6 km buite Manguzi, KwaZulu-Natal, op die R22 in die rigting van Mosambiek geleë. Kosibaai se mere is sowat 8 km weg en die mond is sowat 12 km van die instansie af. Verblyf is beskikbaar in...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Star Mission Village, Olifantkus

Thobeka Lodge is 'n ongekunstelde selfsorg-lodge net langs die P522 in Kosibaai, 5 km vanaf Manguzi, 14 km vanaf die Farazela-grenspos na Mosambiek en 22 km vanaf Kosibaai. Verblyf word aangebied in 'n verskeidenhe...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Olifantkus, KwaZulu-Natal

Shengeza Lake Lodge het slaapplek vir 10 gaste en is ideaal vir branderplankryers, vissermanne, avonturiers, natuurliefhebbers, vriende en gesinne. ’n SUV of 4x4-voertuig is nodig om by die instansie uit te kom. ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Olifantkus, Zoeloeland

Mpumelo on Kosi bied selfsorgchalets in een van die laaste ongerepte areas van Suid-Afrika in Kosi Bay Natuurreservaat. Die reservaat is ’n haven met besonderse uitsigte en helder water. Aangesien die area ongerep...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Lodge in Olifantkus, Zoeloeland

Lunamanzi Lodge is in die Manguzi-area naby Kosi-meer en bied gehalte-vakansieverblyf vir gesinne of groepe vriende. Die verblyf beskik oor 2 kothuise, waarvan 2 slaapplek het vir 4 gaste en 1 slaapplek het vir 6 g...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Lodge in Olifantkus, Zoeloeland

Thembe Eco Lodge bied selfsorg-eenhede wat oopplan is en kampeerplekke en skuil teen 'n heuwel met 'n uitsig oor die Kwa-Mazambane Reservaat, in Kosi Bay se Maputu Vleiland, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir besoeker...

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Olifantkus, Zoeloeland

Kosi Bay Casitas bied rustieke verblyf in die prentjiemooi Kosibaai-omgewing aan KwaZulu-Natal se kus. Kosibaai is 'n netwerk van mere wat al langs die kus strek en die ideale stopplek bied aan gaste wat na en van M...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10 van 59 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]