Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tenikwa Wildlife Awareness Centre besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tenikwa Wildlife Awareness Centre.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tenikwa Wildlife Awareness Centre akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tenikwa Wildlife Awareness Centre

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Lodge in Die Crags, Tuinroete

Tenikwa Nature Lodge is in The Crags in Plettenbergbaai, 'n gebied wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes, branderplankry en besienswaardighede, soos die Robberg Natuurreservaat, Birds of Eden e...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Crags, Tuinroete

Elephant Country Guest House bied B&B-verblyf óf slegs verblyf en is in The Crags in Plettenbergbaai geleë. Die gastehuis het die ideale ligging en is net 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede in hierd...

Vanaf
R2 190
per nag, vir 2 mense
B&B in Tuinroete, Wes-Kaap

Trogon House and Forest Spa is in die inheemse woud in 'n skilderagtige deel van die Tuinroete, met wêreldbekende toeristeaantreklikhede soos Monkeyland, Birds of Eden en The Elephant Sanctuary. Die verblyf beskik...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Crags, Tuinroete

That Place Self Catering House is op 'n wynplaas in Die Crags geleë. Daar is woud- en plaas-uitsigte, 'n ryk voëllewe, asook 'n uitsig oor 'n olifantbewarea. Gaste sal definitief olifante sien stap in die vallei. ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Jispa Cottage is 'n pragtige verhewe houtkothuis in The Crags, Plettenbergbaai. Die huisie is ingerig is vir selfsorg. Dis op 'n fynbos-rif, omring deur 'n inheemse woud, in 'n privaat eko-dorp en natuurreservaat ge...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Tuinroete, Wes-Kaap

Forest Nature Spa is 'n uitstekende B&B in 'n inheemse woud, aan die voet van die Tsitsikammaberge. Dit is naby Plettenbergbaai geleë, 'n skilderagtige kusdorp net natuurlike trekpleisters, wonderlike strande en ve...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Lodge in Tuinroete, Wes-Kaap

Rainforest Ridge Eco-Lodge is in The Crags in die Plettenbergbaai-omgewing geleë wat veral gewild is onder natuur- en diereliefhebbers. Dié lodge bied moderne gerief en uitstekende geriewe in 'n omgewing met beson...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
B&B in Tuinroete, Wes-Kaap

Villa Villekula is 'n lieflike, unieke gastehuis met 'n afgesonderde ligging in The Crags, 19 km vanaf Plettenbergbaai. Die gastehuis is op 'n 3,2 ha-eiendom met 'n dam en woudjie. Daar is 4 individuele gastekamers...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Treehouse Cottage is in Ashlands geleë wat eers deel van Ashlands Plaas gevorm het. Ashlands is 'n plattelandse landgoed in die inheemse woud in Askopstraat, The Crags. The Crags is tussen Nature's Valley en Plette...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Katuri and Coral Cottages is knus tweeslaapkamerkothuise in die Brackenburn Privaat Natuurreservaat in die hartjie van die Tuinroete. Die kothuis is omring deur die Tsitsikamma-woud en bied vrede en rustigheid met l...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1131 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]