Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Thabamoopo Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Thabamoopo Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thabamoopo Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Thabamoopo Hospital

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Limpopo

Patong Guest Lodge is 'n 3-ster gegradeerde gaste-lodge in Lebowakgomo. Dié lodge bied ruim en suite-kamers, konferensiegeriewe wat volledig toegerus is, 'n restaurant en 'n kroeg. Verblyf word in Standaardkamers,...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Polokwane, Bergnek

Ngombe Game Lodge is 'n eksklusiewe lodge op 'n wildsplaas in die bosveld van die Limpopo-provinsie. Verskeie voël- en wildspesies is te siene op die plaas en dit sluit verskeie wildsbokke en sebras in. Ngombe Game...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Lodge in Polokwane, Limpopo

Klein Paradys Lodge is op 'n 10 hektaar bosveld-kleinhoewe geleë. Dit grens aan die Polokwane Wildreservaat en bied gerieflike verblyf in 5 tuinhuisies. Alhoewel ons maklike toegang tot die dorp bied (met die R37) ...

Vanaf
R198
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Limpopo

Al Thandiwe Safaris is in die ongerepte bosveld geleë en is een van die grootste wildplase in privaat besit in die Mokopane-streek in Limpopo. Die plaas beslaan 12 000 hektaar en bied selfsorg-akkommodasie wat perf...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Limpopo

Wildthingz Lodge bied gerieflike verblyf in rietdak-kothuise 30 km buite Polokwane en 300 km vanaf Johannesburg. Die lodge is ideaal in die hartjie van die wilde, ongetemde bewarea geleë. Wildthingz Lodge bied ni...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Polokwane, Limpopo

Grincourt Nature Reserve bied verblyf 18 km buite Polokwane Wildreservaat. Die eenheid het 'n tuin, braaigeriewe en kamerbediening. Die verblyf word in 3 kamers met lugversorging, 4 kamers sonder lugversorging, 3 k...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Polokwane, Limpopo

Makarios Lodge, Wedding & Conference Venue is 10 km buite Polokwane in die Myngenoegen-omgewing. Dié lodge is in 'n ryk geskiedkundige omgewing en daguitstappies kan vooraf teen ekstra koste gere1%l word, soos wa...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R630
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Polokwane, Penina Park

Pafuri Self Catering is in Polokwane geleë en bied sakpasverblyf en uitstekende gasvryheid. Akkommodasie beskik oor 8 pragtige selfsorgwoonstelle. Elke eenheid het 'n parkeerplek en afstandbeheerde hek (vir maklik...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Polokwane, Limpopo

Platinum Lodge bied oornag-akkommodasie en waarde vir geld. Die lodge is in Polokwane geleë en is naby aan die wildreservaat, Maropa Casino en Polokwane se lughawe. Daar is 14 kamers, elkeen met 'n en suite-badkam...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R765
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Flora Park, Fauna Park

Madulo Guest House lê in die grasgroen, sonnige woonbuurt, Florapark wat net 5 km vanaf Polokwane se sentrale sakegebied geleë is. Dis net 2 km vanaf die Savannah-winkelsentrum, 7 km vanaf die bekende Mall of the ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 301 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za