Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Artscape Theatre Centre besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Artscape Theatre Centre.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Artscape Theatre Centre akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Artscape Theatre Centre

Vanaf
R510
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

The Onyx is 'n selfsorgwoonstel met gesofistikeerde dekor in die hartjie van Kaapstad. Dis net 'n kort entjie se ry van die V&A Waterfront en Two Oceans Akwarium af ? twee besienswaardighede wat elke besoeker aan di...

Vanaf
R3 020
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapstad Middestad, Strandgebied

The Onyx Hotel is oorkant die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum en bied ’n mengsel van hotel- en residensiële verblyf en opsigtelike eksterne versierings. Gaste kan na ’n sjiek ervaring in die stad ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Park Inn By Radisson, Foreshore bied B&B-verblyf in die middestad van Kaapstad. Die hotel is die perfekte basis vanwaar gaste die stad se besienswaardighede en sakegeriewe kan besoek. Park Inn By Radisson, Foreshor...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Strandgebied

The Halyard se luukse selfsorgwoonstelle bied ongelyke uitsigte van Kaapstad. Van die boonste verdiepings van die stad se ikoniese nuwe Foreshore-gebou geniet gaste die unieke ervaring om oor die hele stad te kyk. K...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Circa Luxury Hotel Apartment 106 is in die Kaapse middestad en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Dit is naby die KIKS, verskeie winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede. ...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR584
R380
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Diplomat 123 by CTHA is 'n moderne, oopplan-woonstel in die middestad van Kaapstad. Dit is ideaal vir stadsliefhebbers met die oog op die vreemde skoonheid wat die stad bied. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 706
R1 109
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Fountain Suite 901 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in die Fountains Hotel in die Kaapse middestad. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode se Fountain Fever ateljee-woonstel is in die Fountains Apartment Hotel geleë. Soos 'n mens by die perseel instap is daar 'n pragtige fonteine, omring deur palmbome, wat jou verwelkom vir 'n vakansie of sak...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

813 Fountain Suites is 'n selfsorgwoonstel in die Fountains Hotel in Kaapstad. Die hotel is langs die bekende Kaapstad Fontein en die begin van St. Georges Mall, 'n rits winkels al die pad tot by die Kompanjiestuine...

Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode's Fountain Dream is 'n moderne selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers en 2 badkamers in die Fountains Hotel. Palmbome en fonteine ??begroet jou wanneer jy arriveer. Die atmosfeer is ontspanne, terwyl die luukse...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 4121 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]