Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Artscape Theatre Centre besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Artscape Theatre Centre.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Artscape Theatre Centre akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Artscape Theatre Centre

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Dockside Apartment 1202 het 'n Manhattan-styl en is geskik vir paartjies met 'n stoep wat om die eenheid vou en spog met die mooiste uitsigte van Tafelberg en Kaapstad. Die eenheid is naby die stadskern, De Waterkan...

Vanaf
R1 130
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Dockside Apartment 502 is 'n ruim selfsorgwoonstel in die boheemse woonbuurt, New De Waterkant, langs Groenpunt. Die kompleks bied moderne 24 uur-sekuriteit en 'n portier, geslote kringtelevisie, video-interkomstels...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Dockside Apartment 503 is 'n ruim selfsorgwoonstel in die boheemse woonbuurt, New De Waterkant, langs Groenpunt. Die kompleks bied moderne 24 uur-sekuriteit en 'n portier, geslotekringtelevisie, video-interkomstelse...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode's Summer Breeze is 'n gesofistikeerde woonstel in Kaapstad met oorgenoeg ruimte, 'n breë houtvloer-plan, hoë plafonne, groot vensters en 'n solderslaapkamer met 'n groot aantrekkamer. Dit is stylvol en k...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

805 Dockside is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in De Waterkant in Kaapstad. Dis ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike uitsigte oor die stad wat na aan verskeie doendinge e...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strandgebied, Wes-Kaap

Canal Quays 708 is 'n smaakvol versierde woonstel wat in 'n veilige gebou in Foreshore, Kaapstad geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby die hawe en ander doendinge en besienswaar...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 970
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

801 Dockside is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in De Waterkant, Kaapstad. Dis ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na gerieflike blyplek met lieflike uitsigte oor die stad en wat naby verskeie besienswaard...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Dockside is 'n selfsorgdupleks in De Waterkant, omring deur restaurante en winkels en dis naby die V&A Waterfront en die middestad. Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n o...

 Koepons teen 30% af
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Terry's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in De Waterkant in Kaapstad. Dis naby allerlei ontspannings- en sakegeriewe in die middestad. Dié woonstel is op die boonste verdieping en beskik oo...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Dié woonstel is in Sovereign Quay in De Waterkant in Kaapstad geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede....

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 5328 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za